Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Dankbaar

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dankbaar bied verblyf in Dan Pienaar, 'n voorstad van Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed van historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede, dus is dit 'n ideale vakansiebestemming. Die eenheid maak gebruik van 'n battery in die geval van beurtkrag.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het twee enkelbeddens, en daar is 'n koningingrootte-bed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaat-stoof, broodrooster en ketel. Die eenheid het 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n klein sleepwa.

Doendinge in die omgewing sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill-kasino, talle besienswaardighede en die Bloemfontein-gholfklub in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alma V
5.0
Pragtige, baie netjiese en gerieflike blyplek. Vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly. Sommer tuis en veilig gevoel. Gerieflik en goed beplan en ...
Sien meer
Mrt 2025
Ivan B
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, neat and comfortable. Very nice place close to an awesome pub and grill. Friendly hosts would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Anton D
Gesin met tieners
5.0
Goeie en vriendelike diens. Baie lekker gebly die aand en rustig gewees.
Des 2024
Erica B
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, rustig, skoon. Ons het lekker oorgeslaap. Dankbaar was alles wat ons verwag het en nodig gehad het. Inklok en uitklok was maklik.
Des 2024
Mia B
Gesin met tieners
5.0
Moeite werd - goeie waarde vir geld en gasheer was daar om ons te ontvang. Was vir vriende, maar hulle was beïndruk - veral met die privaat stoep en v...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Dankbaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafca11ee4a11a86a46d502129ee2ec1960abf31913fa3f194190f42869d6696998da14f7cdd2347b02f49c2580f2fddfa999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 22 Toon van der Heever Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.080563913902 26.213447624214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011