Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Martinette S
1 nag
5.0
Apr 2024

Dankbaar sal jy vir seker wees! Ek is dankbaar dat ek van Dankbaar se akkommodasie kon gebruik maak. Als is so mooi en keurig versier, en als is daar wat jy sal benodig! A gem of a place .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Charles gave us a warm welcome. Great stay - a little home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker plekkie. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilige parkering en smaakvol gemeubileer, heerlik geslaap en sal beslis weer gaan. Baie lekker oornag eenheid met alles wat nodig is. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en alle geriewe wat nodig is vir oorslaap. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie privaat, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld! Goed geleë, naby alles. Baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n vinnige in en uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandi E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly met alles wat nodig is. Net 'n voorstel: sit asb. op die dubbelbed ook 'n elektriese kombers. Net die kinders se kamer het een gehad. Ons het nogal koud gekry, want die dubbelbed het net 'n dun kombersie gehad wat ons kon oorgooi. Andersins het ons baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Gasvryheid uit die boonste rakke. Charles was die perfekte gasheer. Die eenheid was superskoon en ons sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Rustig. Warm beddegoed. Gasvry ontvang. Mooi plek. Sentraal gelee. Voertuig veilig. Mooi dekor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourene H
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2024

Was aangenaam, waardeer dat jul albei motors kon akkommodeer. Plek was skoon en goed ingerig. Net 'n paar goed wat ek graag onder julle aandag wil bring: Wasbak in die badkamer is los, stortgordyn werk nie, vloer word baie nat. Die rak bo die dubbelbed maak dit onmoontlik om regop te sit in die bed. Sal help as daar reëlings getref word met gaste oor waar om die sleutel te kry en af te gee - moes by die salon vra.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACAUBH3Fd147W9re6ExHBndeEAQGjtxwdOGM2jmwf8izSgG5URJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 22 Toon van der Heever Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.080563913902 26.213447624214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang