Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Moeite werd - goeie waarde vir geld en gasheer was daar om ons te ontvang. Was vir vriende, maar hulle was beïndruk - veral met die privaat stoep en veiligheid van die motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker geslaap, alles was daar wat nodig was, en Charles is baie vriendelik. Ek het baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel vir mense. Baie lekker en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandi E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Voel soos ons eie huis! Dit was regtig 'n baie lekker naweek vir ons. Die koue was aaklig in Bloem, maar die gastehuis het ons baie warm en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Charles gave us a warm welcome. Great stay - a little home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinette S
1 nag
5.0
Apr 2024

Dankbaar sal jy vir seker wees! Ek is dankbaar dat ek van Dankbaar se akkommodasie kon gebruik maak. Als is so mooi en keurig versier, en als is daar wat jy sal benodig! A gem of a place .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker plekkie. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilige parkering en smaakvol gemeubileer, heerlik geslaap en sal beslis weer gaan. Baie lekker oornag eenheid met alles wat nodig is. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en alle geriewe wat nodig is vir oorslaap. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie privaat, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld! Goed geleë, naby alles. Baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n vinnige in en uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandi E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly met alles wat nodig is. Net 'n voorstel: sit asb. op die dubbelbed ook 'n elektriese kombers. Net die kinders se kamer het een gehad. Ons het nogal koud gekry, want die dubbelbed het net 'n dun kombersie gehad wat ons kon oorgooi. Andersins het ons baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACAUBH3Fd147W9re6ExHBndeEAQGjtxwdOGM2jmwf8izSgG5URJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 22 Toon van der Heever Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.080563913902 26.213447624214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang