Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Dankbaar
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette S

Dankbaar sal jy vir seker wees!

Ek is dankbaar dat ek van Dankbaar se akkommodasie kon gebruik maak. Als is so mooi en keurig versier, en als is daar wat jy sal benodig! A gem of a place .

Leigh H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh H

Charles gave us a warm welcome. Great stay - a little home away from home.

See stars.

Jeanetta R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta R

Lekker plekkie.

Baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Netjies en veilig.

Magda K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Veilige parkering en smaakvol gemeubileer, heerlik geslaap en sal beslis weer gaan.

Baie lekker oornag eenheid met alles wat nodig is. Netjies en skoon.

Este L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este L

Skoon, netjies en alle geriewe wat nodig is vir oorslaap.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs, baie privaat, skoon en netjies.

Magriet H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Waarde vir geld!

Goed geleë, naby alles. Baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n vinnige in en uit.

Lezandi E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly met alles wat nodig is. Net 'n voorstel: sit asb. op die dubbelbed ook 'n elektriese kombers. Net die kinders se kamer het een gehad. Ons het nogal koud gekry, want die dubbelbed het net 'n dun kombersie gehad wat ons kon oorgooi. Andersins het ons baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar kom oorslaap.

Coenie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Charles was die perfekte gasheer. Die eenheid was superskoon en ons sal beslis weer daar slaap.

Irene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Rustig. Warm beddegoed.

Gasvry ontvang. Mooi plek. Sentraal gelee. Voertuig veilig. Mooi dekor.

Lourene H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourene H

Was aangenaam, waardeer dat jul albei motors kon akkommodeer.

Plek was skoon en goed ingerig. Net 'n paar goed wat ek graag onder julle aandag wil bring: Wasbak in die badkamer is los, stortgordyn werk nie, vloer word baie nat. Die rak bo die dubbelbed maak dit onmoontlik om regop te sit in die bed. Sal help as daar reëlings getref word met gaste oor waar om die sleutel te kry en af te gee - moes by die salon vra.

Mbuyiselo Dolph M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbuyiselo Dolph M

It was like I was home.

It was a home away from home.

Dankbaar se terugvoer

Dankie baie

Dankbaar
Magda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Heerlik oornag, lekker gesort en slaap. Beslis 'n "weer stop" vir ons in Bloemfo.

Pragtige netjiese selfsorg-eenheid met alles wat nodig is. Heerlike onderdak stoepie om te ontspan na 'n lang dag op die pad.

Eugene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Skoon en veilig.

Dankbaar, die naam sê als.

Douwtjie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwtjie B

Ons was sleg daar om te oornag.

Baie netjiese, gesellige plekkie.

Este L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este L

Baie gasvry ontvang. Die plek was skoon en netjies. Alles wat nodig is vir oornagverblyf was daar. Veilige parkering. Sal beslis aanbeveel.

Waarde vir geld! Sal beslis weer gaan.

Juanine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanine B

Goed geleë, naby alles. Baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n vinnige in en uit.

Ons was net vinnig in en uit vir 7's skolerugby. Dankbaar is goed geleë en ons kon vinnig ons weg te vind. Dankbaar bied alles wat jy nodig het vir gemak en veiligheid.

Piet H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Netjies, skoon en net reg.

Sekuriteit, parkeerplek, lugversorging, skoon en perfek.

Marius J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Netjies, skoon, gerieflik en veilig.

Baie gerieflik en skoon. Veilige parkering en 'n lekker privaat stoepie om te ontspan.

Riané O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riané O

Pleasant and accommodating.

Lovely, cozy and comfortable.

Chantell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Gerieflik.

Baie netjies en veilig.

Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Uitstekend.

Beste oornagplek ooit.

Alma-mari S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma-mari S

The accomodation has a warm, homely feel to it. Owners were very friendly and helpful.

Our visit to Bloemfontein was a dreaded one. We had to go there for attend a funeral. It was there for a welcome surprise that the affordable accommodation was clean, very homely and offered us privacy we needed during this time.

Amanda R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Naby aan City Med en alles wat 'n mens nodig het.

Mense was baie vriendelik en plekkie was perfek geleë en het alles wat jy nodig het.

Michelle G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Heerlijk relaxe plek, mooie klifwandeling in de buurt.

Mooie plek voor een overnachting, goed ontbijt en Tom is bijzonder vriendelijk en hulpvaardig.

Barend H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H

Dit was baie aangenaam, die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Het dit baie geniet, as weer oornag by Dankbaar.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van der Heever 22, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACAUBH3Fd147W9re6ExHBndeEAQGjtxwdOGM2jmwf8izSgG5URJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 22 Toon van der Heever Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.080563913902 26.213447624214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang