Danke Schön Guest House & Caravan Park
Beskrywing
Daar is 5 staanplekke wat elk 'n kragpunt het en elke staanplek het sy eie sleutel vir die badkamers met storte. Gemeenskaplike, gedeelde braaigeriewe en 'n opwasarea is beskikbaar. Gaste moet hul eie woonwa saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en dit 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, stoof, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit by die tarief en is in die yskas. Gaste moet dit net self voorberei. Die eenheid het 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar in die lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, stoof, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit by die tarief en is in die yskas. Gaste moet dit net self voorberei. Die eenheid het 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar in die lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n private badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, stoof, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV is beskikbaar in die kamer. Ontbyt is ingesluit by die tarief en is in die yskas. Gaste moet dit net self voorberei. Braaigeriewe is beskikbaar in die lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en dit 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoof, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit by die tarief en is in die yskas. Gaste moet dit net self voorberei. Daar is ook 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar in die lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers met badkamers. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ’n kombuisie met ’n mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskas. Daar is ’n TV. Braaigeriewe is in die lapa beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die ontvangs is net 100 m van die gastehuis af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang