Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danke Schön Guest House & Caravan Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 46 resensies vir Danke Schön Guest House & Caravan Park
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Miguel M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel M

Danke schon is value for money, and the hosts are very welcoming.

We had a lovely stay at Pieter cottages. He and his wife were very welcoming, and went out of their way to arrange a few additional requirements.

Danke Schön Guest House & Caravan Park se terugvoer

Thank you, Miguel. It was a pleasure to host you. Thank you for being so positive. We are currently revamping our units. We hope to see you again.

Regards

Danke Schön Guest House & Caravan Park
Carin E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Altyd lekker om daar oor te slaap.

Baie behulpsame en vriendelike eienaar. Iemand wat die ekstra myl stap vir gaste. Dit is al my tweede keer wat ek daar oorslaap en dit sal my nr 1 keuse in Winburg wees. Waarde vir geld, veilig en skoon.

Danke Schön Guest House & Caravan Park se terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer. Lekker dag verder, Carin. Jy is altyd welkom by ons.

Danke Schön Guest House & Caravan Park
Marietjie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Baie gasvry en hulpvaardig.

Die eienaar het sy gas by die Citybug gaan aflaai en gebel om te hoor of hy veilig is. Die gastehuis is baie gerieflik.

Carin E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Brunhilde het my so tuis laat voel.

Waarde vir geld. Veilig.

Alida V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Nie iets om te onthou nie.

Nie 'n plek wat ek vir vriende sal aanbeveel nie. Alles is oud en afgeleef en goedkoop ingerig, vir die koste is dit seker wat jy moet verwag.

Hein H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hein H

Ons is dankbaar vir die trip maar sal nie weer daar boek nie.

Water is lauw en eers warm die volgende oggend. Die een koffiebeker moet vervang word (donker gat in beker). Was maar effens bekommerd oor die sekuriteit.

Colin M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Colin M

Very disappointed opted to leave without staying overnight.

Not very pleasant. Needs a serious and urgent upgrade. Does not mean that the town is old, the mattresses, pillows, curtains and bedding must be too. You want to rest after a long day on the road, not in discomfort. It smelled stuffy. Would not recommend. We opted to leave and head home and not sleep there.

Joy J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Joy J

Horrible! Old, mismatched, old furniture, couldn't wait to leave.

Terrible! The worst place we have ever stayed. Cannot recommend at all, we slept on top of the bed and used our own blanket, just rather sleep in your vehicle. Horrible place. We got there late and went to have a few drinks at the local pub (around 7pm), the lady called me and said we can't be long because they were closing. Everything is old, poorly maintained and just horrid. Don't go there.

Abraham Albertus H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Albertus H

Ons het heerlik hier gebly, sal beslis weer bespreek.

Bespreking was vinnig afgehandel, vriendelike diens. Lekker plek.

Donovan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

Comfortable for an overnight stay.

Convenient and comfortable for my business trip overnight stop.

Rachel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

I can't complain, everything was excellent.

The room was clean. That's all that matters to me.

Andrit M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrit M

Eienaar/s is baie vriendelik, ons tuis laat voel.

Kamer was skoon en netjies. Niks ontbreek vir 'n self-catering plek. Uitstekende diens gelewer.

Graham P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P

Great Stay.

Whether you are there for an overnight stop or a short term stay. My thumbs up.

Henna K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K

Aangenaam en lekker gekuier.

Baie dankie vir moeite.

Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lex K

Basiese eenheid vir oornagverblyf.

Geen alternatief soos bv. gas om te gebruik tydens beurtkrag nie.

Pieter C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

'n Bed vir die nag.

Bloot 'n slaapplek vir die nag.

Daan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B

Lekker geslaap.

Gerieflike halfpad-oornagplek op reis na die noorde.

Peter G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter G

While clean, everything is in need of a facelift.

The buildings are in a sorry state of repair. Major upgrade is needed.

Ilze B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze B

No interaction with owner.

The owner was not around when we arrived. Photos are much more attractive than what the room really looks like. The paint is peeling and lots of cracks in the walls.

Hennie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D

Old, unmatched furnishings, winter sheets in mid-summer, curtains with holes.

I guess you get what you pay for. Pay very little and you're going to be disappointed as we did and were.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gustav R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gustav R

Accommodation is looking very tired and shabby.

A lot of TLC needed to perk it up. The mattress on the third bed in the bedroom was shockingly bad to say the least. What happened to German pride of neatness and beauty. Please lose the toilet ensemble, it just does not fit. Sorry about the negative.

Desire C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire C

Was uitstekend.

Goed geleë. Baie te sien in die geskiedkundige dorp.

Danke Schön Guest House & Caravan Park se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.

Danke Schön Guest House & Caravan Park
Corne I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corne I

Netjies, skoon en rustig.

Oulike kamers. Kombuis net nie netjies nie in dat daar nie kaste met deure is nie, net 'n rak met 'n gordyn. Die breekgoed ens. is oud, pas nie bymekaar en lyk of dit uit iemand se huis uit kom. Ons het die aand vleisgebraai en daar was nie 'n bak om die gaar vleis in te sit nie. Verder was ons baie teverede.

Marlene P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene P

Redelik.

Die plek is ideaal vir oornagverblyf. Die eenheid was ruim, maar die plek het regtig ’n goeie skoonmaak nodig. Die houertjies, ketel ens. het bietjie taai gevoel. Verder benodig die eenheid ’n nuwe toiletsitplek.

Johanné B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanné B

Vriendelike ontvangs.

Ons het van die Kaap af gereis en laat eers daar aangekom. Ons het gesukkel om kos ('n ete) na 18:00 in die dorp te kry.

Paddy C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paddy C

It was easy to book and pay on line. However - not the friendliest arrival. Rang the buzzer and got a cool unfriendly "yes, how can I help".

We were three in the group and it was an okay stay for the night - we managed. Old and rustic house and furnishings. We were comfortable and managed a good rest for the night before the onward journey.

Renato P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renato P

Bed and breakfast.

The beds are old and uncomfortable and there was no breakfast as advertised and paid for.

Carien H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Heerlik!

Ons was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Brunhilde en haar dogter het ons ontvang en selfs die ontbyt in die yskas gebêre. Dit is 'n baie oulike gastehuis!

Louis C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

`n Gerieflike oornagpunt op pad na Durban.

Ons was 'n groep van 4 volwassenes, 3 kinders, 3 kleinerige honde, 3 sleepvoertuie en 3 sleepwaens. Danke Shön was bereid om ons te akkommodeer en het gerieflike en veilige verblyf verskaf vir die nag. Ons het twee eenhede bespreek en alhoewel dit nie weelderig was nie, was dit baie funksioneel en het in al ons behoeftes voorsien. Dit was soos dit geadverteer was met gerieflike beddens, die nodige kombuisgeriewe en badkamers met warm water. Dit was baie warm, maar die waaiers het gehelp om dit draagliker te maak. Persone wat 'n 5-ster- of weelderige plek verkies, moet liewer 'n hotel of soortgelyke plek bespreek, want Danke Schön bied die basiese nodige fasiliteite en nie weelderigheid nie. Die eienaar was weg met verlof en die persoon wat ons moes ontvang, was nie daar toe ons arriveer nie. Ons moes dus 'n ruk lank wag voordat ons geholpe geraak het. Ons kon veilig agter toesluithekke baie naby aan ons slaapplek parkeer, wat dinge baie vergemaklik het met die bagasie wat ons moes af- en oplaai vir die nag.

Danke Schön Guest House & Caravan Park se terugvoer

Beste Louis,
Ons probeer regtig om teen n baie billike prys gesinne en groepe te help. Jammer as u moes wag vir diens maar ons moet ook seker partymaal bietjie met vakansie gaan en my kinders in die Kaap besoek. Dit is egter n probleem om n geskikte persoon te kry om af te los. Ons gebruik altyd die bure se dogter en is gewoonlik baie gou om mense te help. Jammer daaroor.

Danke Schön Guest House & Caravan Park
Louis V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Aangenaam

Woonstel het genoeg spasie vir 3 gaste. Daar is elektriese kombers en verwarmer. Dis baie oulik dat ontbyt - brood, eiers, spek, ens. verskaf word om eie ontbyt te maak. Goed toegeruste kombuis. Aparte badkamer. Punt van positiewe kritiek: 'n nuwe laag verf sal welkom wees.

Neels V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V

Lekker gebly, TV se funksies werk nie lekker nie en ons kon geen dialoog volg nie. Vir 'n oornagverblyf is dit 'n ideale blyplek.

Lekker gebly dankie.

Johan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N

Ons het een nag hier oornag. Die ontvangs was vriendelik en die ontbyt ruim voorsien. Alles wat nodig was, was daar.

Die ontvangs was vriendelik en die eenheid het alles gehad wat vir die oornag nodig was en ook om ons aandete te kan maak. Die ontbyt was ruim en ons moes dit net self gaarmaak.

Tok K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tok K

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam.

Die fasiliteit is al bietjie moeg en kort ernstige instandhouding, badkamer baie beknop en swakkerig afgewerk. Hoofarea se vloerteëls gebreek en los van betonbasis. Bed en linne 5 uit 10. Hoofligskerm ontbreek.

Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Bevredigend en netjies.

Netjiese en skoon eenheid. Die yskas se grootte is uitstekend. Kon al my ice bricks vries vir die volgende dag se reis. Die ontbyt is ’n besliste wenner.

Linda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Skoon en als wat nodig is vir n gerieflike oornag slaapplek.

Dit was in ons mening voldoende. Ons was verras oor die ontbyt wat vir ons in die yskas gelos is. Dit was gerieflik. Mens moet nie moderne uitspattige geriewe verwag nie, maar alles en meer was daar. Alle kombuis geriewe was beskikbaar. Die bome en rustigheid was besonder lekker vir moee reisigers. Miskien kan daar net muskiete doders iewers geplaas word aangesien ons niks by ons gehad het nie.

Theunispotgieter D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunispotgieter D

Baie vriendelik en hulpvaardig maar badkamer kort aandag.

Geen probleem met gawe eienares - sy het aangebied dat ons 'n gastekamer se kombuis gebruik terwyl ons gekamp het, en niks ekstra gevra nie.

Melody E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melody E

Nie gelukkig nie.

Ontvangs was swak, die geriewe benodig aandag.

Dieks T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dieks T

Swak.

Ou lakens en komberse, toiletdeur kan nie toemaak, toiletborsel vuil en rondom urine, alles swak.

Jeff B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff B

Exactly what we wanted with extra besides.

Wonderfully suited our needs with some surprise extras.

Celeste P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Wonderlik, wonderlik verblyf.

Baie baie dankie. Dit was 'n wonderlike verblyf. Gasvryheid van hoogstaande aard. Heerlike yskoue koeldrank met aankoms. Heerlike ontbyt vir selfhelp, netjies en skoon. Pieter en Brunhilde, ons waardeer dit baie.

Marli W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli W

Netjiese en goedkoop oornagverblyf.

Eienaars was baie behulpsaam. Plek was skoon. Kort hier en daar bietjie TLC. Het niks meer nodig vir oornag plek nie.

Shelley W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Shelley W

Disgusting! This place is not worth being open for bookings.

Absolutely horrendous. Dirty room. Just about everything was broken. Almost got shocked on the broken heater. Appalling bathroom facilities. Had to make our own breakfast! Terrible decor. Cold rooms!

Martie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Rustig.

Ek en my man het in Desember daar oornag oppad Laeveld toe. Dit was goed ingerig vir dit wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mampoi R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mampoi R

I don't recommend anyone to stay here, we booked 2 days but left after spending 1 night.

The room was very hot with no air-con. Linen smell was unbearable. Milk was not fresh and bread was stale.Owners weren't around, left one guy with no customer care.

Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2417af942616ffd55c9ce1a80e1eb162bb4b4cdc12765287ff58ac14bac7f137d94e9ed56faee70761e997373fa626693d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 61 Voortrekker Street Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516839 27.010578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang