Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danke Schön Guest House & Caravan Park

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker en gerieflik. Lekker ruim met aparte badkamer. Goed toegeruste kombuisarea. Skoon, netjies en gerieflik. By hoofpad geleë. Veilig en ook veilige parkering agter geslote hek. Gasheer en gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Sal definitief weer gaan. Baie lekker gekuier, als was 100% reg, amazing gasheer en plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die is die beste diens ooit gegee. Ek bly oor die algemeen by gastehuise en hotelle, maar die is die beste diens ooit gewees. Gevoel soos my eie huis, dit was rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Danke Schön Guest House & Caravan Park
Baie dankie, Lindi. 'n Mens kan duidelik sien jy is iets gewoond in die lewe. Ons is besig om al die kamers op te gradeer. Dankie ook dat jy die resensie geantwoord het. Dit is gewoonlik net mense wat klagtes het wat dit doen. Baie dankie. Ons waardeer.

Miguel M
1 nag
5.0
Jul 2024

Danke schon is value for money, and the hosts are very welcoming. We had a lovely stay at Pieter cottages. He and his wife were very welcoming, and went out of their way to arrange a few additional requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Danke Schön Guest House & Caravan Park
Thank you, Miguel. It was a pleasure to host you. Thank you for being so positive. We are currently revamping our units. We hope to see you again. Regards

Carin E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Altyd lekker om daar oor te slaap. Baie behulpsame en vriendelike eienaar. Iemand wat die ekstra myl stap vir gaste. Dit is al my tweede keer wat ek daar oorslaap en dit sal my nr 1 keuse in Winburg wees. Waarde vir geld, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Danke Schön Guest House & Caravan Park
Baie dankie, dit word opreg waardeer. Lekker dag verder, Carin. Jy is altyd welkom by ons.

Carin E
1 nag
4.6
Mei 2024

Brunhilde het my so tuis laat voel. Waarde vir geld. Veilig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda L
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2024

Ons was op pad van Mozambique Kaap toe en die verblyf was goed genoeg vir oorslaap. Ons het baie lekker gebly - dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alida V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Nie iets om te onthou nie. Nie 'n plek wat ek vir vriende sal aanbeveel nie. Alles is oud en afgeleef en goedkoop ingerig, vir die koste is dit seker wat jy moet verwag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hein H
1 nag
3.0
Apr 2024

Ons is dankbaar vir die trip maar sal nie weer daar boek nie. Water is lauw en eers warm die volgende oggend. Die een koffiebeker moet vervang word (donker gat in beker). Was maar effens bekommerd oor die sekuriteit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Colin M
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Jan 2024

Very disappointed opted to leave without staying overnight. Not very pleasant. Needs a serious and urgent upgrade. Does not mean that the town is old, the mattresses, pillows, curtains and bedding must be too. You want to rest after a long day on the road, not in discomfort. It smelled stuffy. Would not recommend. We opted to leave and head home and not sleep there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2417af942616ffd55c9ce1a80e1eb162bb4b4cdc12765287ff58ac14bac7f137d94e9ed56faee70761e997373fa626693d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 50 5 1 4 61 Voortrekker Street Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516839 27.010578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang