Danlee Overnight Accommodation
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 3 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n enkelslaapbank. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete is op versoek beskikbaar.
Kinders ouer as 12 betaal die volwassene-tarief.
Die selfsorgeenheid is troeteldiervriendelik, maar moet vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste per troeteldier.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete is op versoek beskikbaar.
Kinders ouer as 12 betaal die volwassene-tarief.
Die selfsorgeenheid is troeteldiervriendelik, maar moet vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste per troeteldier.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is lugversorging, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete is op versoek beskikbaar.
Kinders ouer as 12 betaal die volwassene-tarief.
Die selfsorgeenheid is troeteldiervriendelik, maar moet vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste per troeteldier.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die kamer het sy eie stoep en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi, 'n privaat tuin en 'n sitarea buite is beskikbaar. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete is op versoek beskikbaar.
Kinders ouer as 12 betaal die volwassene-tarief.
Die selfsorgeenheid is troeteldiervriendelik, maar moet vooraf gereël word en is teen 'n ekstra koste per troeteldier.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang