Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danlee Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nico D
1 nag
5.0
Okt 2023

Skoon en netjies, alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Gerieflik en netjies. Rustige woonbuurt. Die verblyf is netjies en skoon. Eienaars het ons gehelp met verblyf nadat ons vroegaand op 'n Vrydag probleme gehad het met 'n bespreking by 'n ander gastehuis. Sal definitief weer by Danlee oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
Dit was so lekker om julle weer te sien. Kom kuier gerus weer binnekort!

Hermanus Egbertus L
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Genoeg parkering. Meeste gastehuise het 'n probleem met parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
Liewe Bertie. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Sandra E
1 nag
4.6
Feb 2023

Netjies. Basie netjies en skoon, goed toegeruste kamer. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
1 nag
5.0
Des 2022

Oornag in Polokwane vir besigheid. Lekker gekuier. Baie gasvry. Ek sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
Dit was inderdaad 'n plesier om jou te akkommodeer, Danie. Ons hoop om jou weer spoedig te sien.

Liezl V
1 nag
5.0
Okt 2022

Pragtig, gerieflik, goed ingerig. Baie dankie, jul verblyf is puik. Die kamer is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het. Ruim, skoon en netjies. Kan nie wag om weer by julle te oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
Liewe Liezl Dit was heerlik om jou hier te he. Jy is enige tyd welkom!

Retha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Wonderlike vriendelike mense. Altyd bereid om te help en te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
Dit was so lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer gou in die toekoms. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Stephanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderful, comfortable and delicious food. What a lovely experience! The rooms are immaculately clean and comfortable. The breakfast was out of this world, and the hosts made us feel so at home. The staff is professional and super friendly. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
It was such a pleasure hosting you.

Jorina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Lekker geslaap. Als was mooi, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Danlee Overnight Accommodation
Liewe Jorina Dit was werklik lekker om julle te ontmoet en ons waardeer dat julle by ons oorgeslaap het. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Groete Amanda

Chantel B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Amanda was baie akkommoderend en vriendelik. Baie gemaklike bed! Baie gemaklike kamers, baie oulike mense en lekker ontbyt! Daar is so paar katjies wat rondloop (pla mens glad nie as jy nie opsetlik na hulle toe loop nie), maar vir my was die katte 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157781c20c93146e3878b84d890d8481d645f30516cf97827f87a6576e01a9f76a55bdb53258a9c2e8d8ef3d64b393f83f04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 91 Grimbeek Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -23.90838 29.4759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang