Danlee Overnight Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nico D - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, alles wat jy nodig het.
Sandra E - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dit was so lekker om julle weer te sien. Kom kuier gerus weer binnekort!
Hermanus Egbertus L - Sep 2023
Algehele gradering
Genoeg parkering.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Bertie. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Sandra E - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies.
Danie J - Des 2022
Algehele gradering
Oornag in Polokwane vir besigheid.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dit was inderdaad 'n plesier om jou te akkommodeer, Danie. Ons hoop om jou weer spoedig te sien.
Liezl V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, goed ingerig.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Liezl
Dit was heerlik om jou hier te he. Jy is enige tyd welkom!
Retha V - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike mense.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te he.
Hoop ons sien julle weer gou in die toekoms.
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Stephanie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful, comfortable and delicious food.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
It was such a pleasure hosting you.
Jorina S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap. Als was mooi, skoon en netjies.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Jorina
Dit was werklik lekker om julle te ontmoet en ons waardeer dat julle by ons oorgeslaap het. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Groete
Amanda
Chantel B - Mei 2022
Algehele gradering
Amanda was baie akkommoderend en vriendelik.
Nico D - Jan 2022
Algehele gradering
Sal julle enige tyd aanbeveel. Julle gasvryheid en etes was iets om oor huis toe te skryf.
Neels G - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Hermanus Egbertus L - Feb 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Natalie R - Okt 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie dankie.
Kobus B - Aug 2021
Algehele gradering
Flink diens, gerieflike en gemaklike kamers.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dit was was 'n plesier om jou hier by ons te he. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Lucinda M - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Lucinda,
Thank you for staying with us. It was such a pleasure hosting you.
Regards,
Rob and Amanda
Anna-mari S - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel, pragtige kamers en mooiste plekkie.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dit was so 'n plesier jou en jou man te ontmoet. Baie dankie dat julle hier oornag het en ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Neil V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties! Behulpsaam, tegemoedkomend m.b.t. inkloktyd en vriendelik!
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Neil. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet en ons hoop om jou spoedig weer te sien!
Sandra E - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en smaakvol.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dit was so aangenaam om die voorreg te he om jou te akkommodeer. Ons hoop om jou spoedig weer te sien!
Mark D - Nov 2020
Algehele gradering
Safe and secure location with wonderful gardens and friendly hosts.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Dear Mark,
Thank you for staying at our establishment. It was great hosting you and we look forward to seeing you again.
Regards,
Amanda
Dalene B - Sep 2020
Algehele gradering
Nie self-catering nie.
Lees meerDanlee Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Dalene.
Ons adverteer glad nie dat ons 'n selfsorg instansie is nie en dit was my oorsig dat ek dit nie in jou boodskap opgetel het nie. Ons kamers is toegerus met 'n mikrogolf en yskas asook ketel met koffie en tee. Ek het wel aangebied dat jy welkom was om ons kombuis te gebruik of dat ek die voedsel vir julle sou voorberei. As gevolg van die Covid-19 epidemie volg ons streng maatreels om ons gaste se veiligheid te verseker en het die eetgerei uit die gastekamers verwyder. Ons het wel op aanvraag vir julle eetgerei voorsien.
Groete
Amanda
Dalene V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie raserig, alarms heel Vrydag nag afgegaan.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Dalene. Ek is jammer as 'n alarm afgegaan het. Ongelukkig het ons geen beheer oor bure se alarms nie. Groete, Amanda
Johann G - Des 2019
Algehele gradering
Uitsonderlik, luuks en goed toegeruste akkommodasie met uitstekende gasvrou Amanda en gasheer, Rob.
Lees meerDanlee Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Johann. Dit was werklik 'n voorreg om jou hier by ons te verwelkom. Ons hoop ons sien jou weer spoedig!
Beulah M - Nov 2019
Algehele gradering
Danlee Overnight bied alles wat nodig is om na 'n moeilike dag heerlik en veilig te kan ontspan.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Goeiedag Beulah,
Baie dankie dat jy vir ons kom kuier het. Ons hoop om jou weer spoedig te sien!
Groete,
Amanda en Rob
Dirk B - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marne J - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese mense.
Danlee Overnight Accommodation se terugvoer
Liewe Marne, Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Groete, Amanda en Rob.
Buhle N - Apr 2016
Algehele gradering
Great place! Will definitely use it next time I am in town.
Megan G - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Caron F - Mei 2016
Algehele gradering
Our host Amanda was very friendly and accommodating.
Jan M - Nov 2016
Algehele gradering
Billik, gerieflik en die spyskaart is omvattend.
Trevor F - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker daar. Die ontvangs was goed en die plek is baie skoon en gemaklik. Sal weer daar gaan bly.
Joey V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie tevrede.
Letsie C - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker gerieflik en in 'n stil area.
Andrea B - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame diens.
Hans P - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Ella P - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Theresa B - Jun 2015
Algehele gradering
Alles was perfek.
Danie S - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en gerieflik.
Theo V - Apr 2015
Algehele gradering
Die verblyf is uitstekend.
Willem V - Mei 2014
Algehele gradering
Veilige plek om oor te slaap vir 'n paar nagte.
Petro V - Jun 2014
Algehele gradering
Aangename en bekostigbare verblyf.
Lindy P - Apr 2014
Algehele gradering
Good value for money, fast and efficient service.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang