D'Aria Guest Cottages
Beskrywing
Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste etes saam kan geneit. Daar is ook 'n kluis en 'n TV met satelliet-TV. Gaste kan buite op die stoep met 'n uitsig oor die wingerd braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is om 11:00.
Die kothuis bied slaapplek aan maksimum 4 gaste.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas tussen 23:00 en 07:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tygerberg Valley-weg, Van Riebeeckshof, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: