Dassie Singel Self-catering Units
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers (die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens). Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet en daar is ook 'n kombuisie, 'n groot leefarea en 'n onderdak-braaiplek. Die eenheid het geen see-uitsig nie. Hierdie eenheid het slaapplek vir maksimum 4 gaste, ongeag die ouderdom. Let daarop dat die maksimum hoeveelheid gaste nie oorskry mag word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R400 is betaalbaar saam met elke bespreking wat bevestig is en sal terugbetaal word binne 7 werksdae nadat jy vertrek het, of nadat die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en skoonmaakprodukte, ens.
Beddegoed word nie voorsien nie, maar gaste kan beddegoed huur.
Ons aanvaar nie tjeks nie. Ons aanvaar wel Mastercards/Visa kaarte.
Sleutels word afgehaal en terugbesorg by ons kantore wat by die woonstelle agter Seesig Supermark. Geen sleutels sal oorhandig word voordat die volle uitstaande balans en breekskadedeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer, badkamer, 'n ruim leefarea en 'n balkon. Die eenheid het 'n beperkte see-uitsig. Hierdie eenheid het slaapplek vir maksimum 3 gaste, ongeag die ouderdom. Let daarop dat die maksimum hoeveelheid gaste nie oorskry mag word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R400 is betaalbaar saam met elke bespreking wat bevestig is en sal terugbetaal word binne 7 werksdae nadat jy vertrek het, of nadat die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en skoonmaakprodukte, ens.
Beddegoed word nie voorsien nie, maar gaste kan beddegoed huur.
Ons aanvaar nie tjeks nie. Ons aanvaar wel Mastercards/Visa kaarte.
Sleutels word afgehaal en terugbesorg by ons kantore wat by die woonstelle agter Seesig Supermark. Geen sleutels sal oorhandig word voordat die volle uitstaande balans en breekskadedeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers (die eerste een het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens) en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet, en daar is ook 'n aparte gaste-toilet. Verder is daar 'n kombuis, 'n ruim leefarea en 'n onderdakbraai-area. Die eenheid het geen see-uitsig nie. Hierdie eenheid het slaapplek vir maksimum 4 gaste ouer as 12 jaar en 2 gaste jonger as 12 jaar. Let daarop dat die maksimum hoeveelheid gaste nie oorskry mag word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R400 is betaalbaar saam met elke bespreking wat bevestig is en sal terugbetaal word binne 7 werksdae nadat jy vertrek het, of nadat die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en skoonmaakprodukte, ens.
Beddegoed word nie voorsien nie, maar gaste kan beddegoed huur.
Ons aanvaar nie tjeks nie. Ons aanvaar wel Mastercards/Visa kaarte.
Sleutels word afgehaal en terugbesorg by ons kantore wat by die woonstelle agter Seesig Supermark. Geen sleutels sal oorhandig word voordat die volle uitstaande balans en breekskadedeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die badkamer het 'n aparte stort en bad, en die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, vrieskas/yskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Daar is ook onderdak-braaigeriewe. Die eenheid het 'n gedeeltelike see-uitsig. Hierdie eenheid het slaapplek vir maksimum 6 gaste, ongeag die ouderdom. Let daarop dat die maksimum hoeveelheid gaste nie oorskry mag word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R400 is betaalbaar saam met elke bespreking wat bevestig is en sal terugbetaal word binne 7 werksdae nadat jy vertrek het, of nadat die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en skoonmaakprodukte, ens.
Beddegoed word nie voorsien nie, maar gaste kan beddegoed huur.
Ons aanvaar nie tjeks nie. Ons aanvaar wel Mastercards/Visa kaarte.
Sleutels word afgehaal en terugbesorg by ons kantore wat by die woonstelle agter Seesig Supermark. Geen sleutels sal oorhandig word voordat die volle uitstaande balans en breekskadedeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang