Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassie Singel Self-catering Units

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
John Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Goeie wegbreekplek vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Had a very friendly welcome and could see the ocean from my bedroom. Went for a men's fishing trip. Value for money. Everything you needed, was supplied. The only negative was that the braai was at the back of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Was baie lekker om weer terug te gaan na my kinder-vakansiebestemming. Was baie behulpsaam met vroeër inklok. Het geboek tot die Maandag toe, maar het Sondag teruggekeer huis toe. Dit is 'n bitter oulike eenheid. Die slaap was net baie erg. Die matrassies is baie dun en het eerlikwaar gesukkel met die slaap. Het lae rugpyn ontwikkel van hoe dun die matrassies is. Verder was dit heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Baie dankie vir die terugvoering. Jy moes ons dadelik laat weet het, ons sou onmiddellik die matras sonder enige vrae vervang het.

Liezel P
Kort verblyf
2.6
Jan 2023

Gerieflik, hou van WiFi maar geen WiFi beskikbaar. WiFi sal dit baie beter gemaak het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Ongelukkig weens die lae tarief van die eenheid wat u gehuur het, is WIFI nie vir ons bekostigbaar nie. Indien u een van ons duurder eenhede bespreek, is dit moontlik om WIFI te kry.

Allistair G
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Basic, but clean and great location. Has everything you need and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riza A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Peaceful, relaxing. I've stayed at this unit about fifteen or sixteen years ago and yet again it surpassed my expectations. It's well equipped with everything needed and we've spent five relaxing nights to the sound of the waves. We'll definitely check in again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Thank you for your review. It is appreciated. Hope to see you soon.

Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Skoon, veilig en goeie diens. Het die kuier geniet. Sal beslis in die toekoms weer gebruik van die instansie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rowena O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2022

Lekker en kalm. Sê asseblief moet nie net sê dis vir 6 mense nie en dan is dit bv. 6 grootmense, of dit kan werk vir 'n gesin van 4 of 6.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Dassie Singel Self-catering Units
Hi, jou aansoek was vir 4 volwassenes en een kind. Indien jou aansoek vir 6 volwassenes was dan sou ek jou aangeraai het om 'n ander groter eenheid te oorweeg. Ek hoop ek het jou vraag ten volle beantwoord. Dankie vir positiewe kommentaar

Catherine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2021

Heerlik gekuier. Als wat nodig is was daar. Netheid kon hier en daar meer aandag geniet (kombuiskaste).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris Ac D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2021

2 dae oorbly in Jongensfontein. Rustig. Sal dit weer doen.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 196

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R605
R605 R454
per nag (plek vir 4)
Vanaf R605
R605 R454
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYWYyYzNiLTcxMmQtNGIxNC04YTQxLTk4NDMzNmVkZDVmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R605 nouVanaf R454 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Dassie Crescent Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4245157 21.3397149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang