Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn’s Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Dawn’s Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacques B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Vriendelik, skoon, netjies en veilig.

Waarde vir geld, netjiese skoon plek en baie veilig. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Sal dit sterk aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Dawn’s Place se terugvoer

Hi, Jacques
Baie dankie vir jou ondersteuning en besigheid. Ons waardeer dit. Groete, Dawn

Dawn’s Place
Kyle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle D

What a pleasure.

Dawn is so accommodating. She really goes the extra mile for her guests.

Dawn’s Place se terugvoer

Hi, Kyle
Thank you for taking the time to write your review. We appreciate your business and support. All the very best.
Dawn

Dawn’s Place
Elize V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Asemrowend.

Ons het baie lekker gebly. Gasvrou en heer regtig uit hul pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. 10 uit 10 vir hulle. Netjiese plek met alles wat jy nodig sal he.

Hantie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie P

Lekke, vriendelike gasvrou, gerieflik.

Na 'n soektog vir die plek omdat die inligting by die webtuiste verkeert was, word ons verwelkom deur Dawn's Place en wat 'n vriendelike mens en ensiklopedie van inligting oor al die mooi plekke en lekker eetplekke in Hermanus. Sy het opgevolg nadat ons vertrek het en ons bedank vir die ondersteuning wat vir ons uitgestaan het. 'n Gerieflike plek met baie detail, net jammer dit is in 'n hoofpad geleë.

Dawn’s Place se terugvoer

Hi Hantie
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg maar die belangrikste is dat jy jou besoek aan Hermanus ten volle geniet het. Mooi loop en alles wat goed is vir jou vir die toekoms. Dawn

Dawn’s Place
David S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Well equipped, compact and a comfortable flatlet.

Very pleasant and friendly hosts.

Dawn’s Place se terugvoer

Hi David,
Thank you for your kind words.
Be lucky, Dawn.

Dawn’s Place
Lyzelda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzelda B

Fantastic.

Fantastic client service.

Dawn’s Place se terugvoer

Hi Lyzelda,
Thank you so much for the kind words.
You were excellent guests.

Dawn’s Place
Ann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Seker een van die bestes en met alles wat jy verwag toegerus.

Dawn het uit haar pad uit gegaan om hierdie werklik een van die beste verblyfplekke te maak. Pragtig en stylvol gemeubileer.

Dawn’s Place se terugvoer

Hi Ann,
Thank you for your kind words. All the best for the future. Dawn

Dawn’s Place
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjNGxAsEFoDAOWGKGeGHnzOXlEyF1hduqVW8dHs1Dbbol5nCPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 268 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.411372436763 19.294766345717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang