Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn’s Place

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelik, skoon, netjies en veilig. Waarde vir geld, netjiese skoon plek en baie veilig. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Sal dit sterk aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi, Jacques Baie dankie vir jou ondersteuning en besigheid. Ons waardeer dit. Groete, Dawn

Kyle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

What a pleasure. Dawn is so accommodating. She really goes the extra mile for her guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi, Kyle Thank you for taking the time to write your review. We appreciate your business and support. All the very best. Dawn

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou en heer regtig uit hul pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. 10 uit 10 vir hulle. Netjiese plek met alles wat jy nodig sal he.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Lekke, vriendelike gasvrou, gerieflik. Na 'n soektog vir die plek omdat die inligting by die webtuiste verkeert was, word ons verwelkom deur Dawn's Place en wat 'n vriendelike mens en ensiklopedie van inligting oor al die mooi plekke en lekker eetplekke in Hermanus. Sy het opgevolg nadat ons vertrek het en ons bedank vir die ondersteuning wat vir ons uitgestaan het. 'n Gerieflike plek met baie detail, net jammer dit is in 'n hoofpad geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Hantie Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg maar die belangrikste is dat jy jou besoek aan Hermanus ten volle geniet het. Mooi loop en alles wat goed is vir jou vir die toekoms. Dawn

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Well equipped, compact and a comfortable flatlet. Very pleasant and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi David, Thank you for your kind words. Be lucky, Dawn.

Lyzelda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantastic. Fantastic client service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Lyzelda, Thank you so much for the kind words. You were excellent guests.

Ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Seker een van die bestes en met alles wat jy verwag toegerus. Dawn het uit haar pad uit gegaan om hierdie werklik een van die beste verblyfplekke te maak. Pragtig en stylvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Ann, Thank you for your kind words. All the best for the future. Dawn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjNGxAsEFoDAOWGKGeGHnzOXlEyF1hduqVW8dHs1Dbbol5nCPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 268 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.411372436763 19.294766345717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang