Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn’s Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dawn's Place is 'n woonstel in Voëlklip, Hermanus. Die eiendom is stapafstand van die blou vlag en wêreldbekende Grotto Beach af.

Die woonstel is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie privaat ingang. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense, terwyl die klein sitkamer sitplek en 'n muureenheid met 'n TV het. Die woonstel maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels en 'n vuurput het.

Die eiendom is naby die Fernkloof Natuurreservaat en talle bergroetes geleë. Vanaf die perseel kan gaste die Kranspad na die kusdorpie Hermanus stap, vanwaar gaste gedurende die walvisseisoen walvisse in die Atlantiese Oseaan kan sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn’s Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjNGxAsEFoDAOWGKGeGHnzOXlEyF1hduqVW8dHs1Dbbol5nCPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 268 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.411372436763 19.294766345717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang