D&D Self Catering for Two
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borghorst-straat 10, Summerstrand, Port Elizabeth, 6016, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
D&D Self Catering for Two is 'n bekoorlike en ruim tuinkothuis wat in die kusvoorstad, Summerstrand geleë is. Hierdie kothuis is op die eienaar se perseel en daar is 'n privaat ingang.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim oopplan-uitleg met 'n slaaparea met lugversorging, 'n leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed met linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksieplaat, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, lessenaar en 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie kothuis is naby die plaaslike winkelsentrum en restaurante geleë. Die Humewood-strand is slegs 2 km ver wat dit ideaal vir 'n kuswegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shereen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Borghorst-straat 10, Summerstrand, Port Elizabeth, 6016, Oos-Kaap
- Gaste dink D&D Self Catering for Two het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borghorst-straat 10, Summerstrand, Port Elizabeth, 6016, Oos-Kaap