De Blauwe Schuit
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers op die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en wasbak op die grondverdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit sitarea het rusbanke, lugversorging en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n gedeelde binnebraai-area by die ingang van die huis en 'n aparte buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Let wel dat enige kind ouer as 12 maande as 'n gas gesien word.
Geen dagbesoekers word toegelaat mits dit nie vooraf met die eienaar gereël is nie.
Partytjies en geraas word nie toegelaat nie.
Gaste wat nie gehoor gee aan die reëls nie sal sonder waarskuwing van die perseel verwyder word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang