Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 38

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Thilda K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier in Hartenbos! Sal De Branders 38 enige dag aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar. Die binne braai was 'n absolute wenner. Die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, is ook 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mare L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekkerste ontspan. Dit was so lekker. Stap afstand na alles wat jy nodig het. See reg voor jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizce V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beste see uitsig! Verseker die moeite werd. Lieflike plek en ons het heerlik ontspan. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see kan nie beter nie. Voel of jy op 'n skip is. Ons het net gemis waar ons dat daar nie handdoeke verskaf word nie, so moes die eerste aand sonder dit klaarkom en die volgende dag gaan koop. Verder was die plek tops. Ons kom kuier verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Wonderlike akkommodasie, skoon, netjies, goed toegerus, amazing view. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmar A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

By tye ongemaklik a.g.v. die dorpsmense. Die plek en ligging was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie G
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2024

In the heart of Hartenbos. Op die strand mooi uitsig. Loodgieterswerk kort aandag. Hoofslaapkamer se badkamer is buite werking; die toilet stoot in die stort op en die stort loop nie uit nie. DSTV is buite werking, asook die WiFi.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ruco E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2024

Meer verwag. Eenheid is meer ingerig om te dien as huisie by die see as vir verhurings. Kinders se kamer het geen kas beskikbaar nie, enigste kas is gemerk privaat. Die ervaring sal verbeter kan word indien daar belê word in eenvormige breekware, oortrek lakens, duvet covers, badhanddoeke en WiFi. Genoegsame pap bakkies ontbreek, daar is 'n kombinasie van nagereg bakkies wat te klein is en 'n klomp breekware was reeds beskadig by aankoms. Die DStv was eers na ons 2de nag geaktiveer (na 2 navrae gerig was); dit was toe ook die laaste oggend teen 06h00 al gedeaktiveer. Die eenheid bied geen WiFi nie, mens verwag darem DStv vir die volle duur van jou verblyf.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Riana E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Amzing. Ons het dit vreeslik geniet. Lekker by die see. Kids het op strand gespeel en ons kon hulle sien van die stoep. Lekker sentraal geleë. Kan orals stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Pragtige uitsig, gerieflik naby winkels en restuarante. Lieflike woonstel. Kan definitief hierdie woonstel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA093ce67ac17d6990c58c1bd7a1d58ebfaf618244adfbe80e05e741255b6ac75d5545bcb0f246c906f3e48ec636519331087a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 De Branders 38 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123809720264 22.119445430822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang