Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders 38

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

De Branders 38 is 'n selfsorgwoonstel op die 2de verdieping in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 volwasse gaste en 3 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk met 'n dubbelbed ingerig. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Thilda K
5.0
Baie lekker gekuier in Hartenbos! Sal De Branders 38 enige dag aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar. Die binne braai was 'n absolute wenner. Die ...
Sien meer
Jul 2024
Mare L
Saam met vriende
5.0
Lekkerste ontspan. Dit was so lekker. Stap afstand na alles wat jy nodig het. See reg voor jou.
Jun 2024
Lizce V
Saam met vriende
5.0
Beste see uitsig! Verseker die moeite werd. Lieflike plek en ons het heerlik ontspan. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see kan nie beter ni...
Sien meer
Jan 2024
Riana E
Gesin met klein kinders
5.0
Amzing. Ons het dit vreeslik geniet. Lekker by die see. Kids het op strand gespeel en ons kon hulle sien van die stoep. Lekker sentraal geleë. Kan ora...
Sien meer
Aug 2023
Zaan B
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig, gerieflik naby winkels en restuarante. Lieflike woonstel. Kan definitief hierdie woonstel aanbeveel.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA093ce67ac17d6990c58c1bd7a1d58ebfaf618244adfbe80e05e741255b6ac75d5545bcb0f246c906f3e48ec636519331087a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 22 5 1 5 De Branders 38 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123809720264 22.119445430822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang