Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Woonstel No 58

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sanette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, ons gaan beslis terug. Wonderlike week gewees saam met my familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Asemrowend en sal definitief weer boek! Dit was bitter netjies, skoon en ons het die mooiste uitsig op die see gehad. Lekker stapafstand vanaf die winkels en aktiwiteite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Bespreek gerus - dis 'n fantastiese woonstel. Dit was weereens heerlik, netjies, baie goed uitgerus en die kommunikasie met die eienaar is puik. Ek beveel hierdie woonstel hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik gekuier, alles wat jy nodig het en meer! Het baie lekker gebly, het alles voorsien wat jy mag nodig kry. Luuks en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-pierre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beste plek om jou batterye te herlaai! Verbaas met hoe netjies en skoon die woonstel was. Alles waaraan jy kan dink, beskik die eenheid. Beslis on verwagting oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker. Baie lekker gebly, geen klagtes nie. Regtig 'n heerlike verblyf by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beste verblyf. Mooiste view woonstel baie mooi en goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome, rustig en ideale see vakansie! Baie mooi en netjiese eenheid met alles wat jy moontlik kan benodig. Kwaliteit in alles wat daar is. Dit is ons tweede jaar daar en ons sal beslis weer teruggaan. Pragtige see-uitsig en op die strand. Baie dankie, dat jy dit met ons deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen J
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Loopafstand vanaf strand en wonderlike uitsig. Woonstel goed toegerus en veilig. Ongelooflik lekker gebly. Woonstel besonder netjies en alles is met moeite deurdink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Huidiglik nie aan my verwagting voldoen nie. Sal op die oomblik nie aanbeveel. Kontrakteurs is besig met onderhoudswerke en die geraas is by tye oorverdowerend, en met die werker by tye op die stoep is daar nie privaatheid nie!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rene
De Branders Woonstel No 58
Graag wil ek net die gas se kommentaar in perspektief plaas. Daar word wel tans instandhoudingswerk aan die hele De Branders blok gedoen. Die beplande werksrooster het egter onvoorsiens verander. Die gas is onmiddelik gekontak en die situasie is aan hom verduidelik, met foto’s ter illustrasie van die verblyf omstandighede. Na aanleiding van bogenoemde is die gas se totale akkomodasie bedrag dadelik, ten volle aan hom terugbetaal. Ek het voorgestel dat hy dus alternatiewe verblyf kon bekom. Ten spyte van die feit dat die gas ingelig was van die omstandighede, en sy verblyf terugbetaal is, het hy steeds verkies om by De Branders te bly (m.a.w. gratis) Daar is ook deurentyd met hom gekommunikeer en ons opsigter was ook ingelig en beskikbaar om te help indien daar probleme sou wees. Ek wil ook noem dat my besprekings beskikbaarheid dadelik afgeblok was en daar dus tot Januarie 2025 geen besprekings gemaak kan word nie, juis om n soortgelyke situasie te vermy. Na alles wat hierbo genoem is, is dit vir my onduidelik wat meer gedoen moes word om aan die gas se verwagtinge te voldoen. De Branders 58

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Paardekraal-laan, De Branders Woonstel 58, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf473f253253cf5dcf81df1ab0a62aa67433c8b642907020962ce6f67ba49b9bcc64f5c31142a17a5d50fd65342dd71dd1659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 Off Paardekraal Avenue De Branders Woonstel 58 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123693460313 22.11965739727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang