De Branders Woonstel No 58
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Ongelukkig word matriek- en studentbesprekings nie toegelaat nie. Indien die woonstel nie in 'n skoon en netjiese toestand gelos word nie, sal R250 van die breekskadedeposito afgetrek word om dei woonstel skoon te maak.
Neem asb. kennis dat daar trappe is wat dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Paardekraal-laan, De Branders Woonstel 58, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap