Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Branders Woonstel No 58

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 46 resensies vir De Branders Woonstel No 58
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ane N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N

Asemrowend en sal definitief weer boek!

Dit was bitter netjies, skoon en ons het die mooiste uitsig op die see gehad. Lekker stapafstand vanaf die winkels en aktiwiteite!

Marina N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Bespreek gerus - dis 'n fantastiese woonstel.

Dit was weereens heerlik, netjies, baie goed uitgerus en die kommunikasie met die eienaar is puik. Ek beveel hierdie woonstel hoog aan.

Erika P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Heerlik gekuier, alles wat jy nodig het en meer!

Het baie lekker gebly, het alles voorsien wat jy mag nodig kry. Luuks en baie netjies.

Juan-pierre J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre J

Beste plek om jou batterye te herlaai!

Verbaas met hoe netjies en skoon die woonstel was. Alles waaraan jy kan dink, beskik die eenheid. Beslis on verwagting oortref.

Yolandy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy M

Lekker.

Baie lekker gebly, geen klagtes nie. Regtig 'n heerlike verblyf by die see.

Nicolien F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien F

Beste verblyf.

Mooiste view woonstel baie mooi en goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer.

Colleen J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J

Loopafstand vanaf strand en wonderlike uitsig. Woonstel goed toegerus en veilig.

Ongelooflik lekker gebly. Woonstel besonder netjies en alles is met moeite deurdink.

Tania D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Awesome, rustig en ideale see vakansie!

Baie mooi en netjiese eenheid met alles wat jy moontlik kan benodig. Kwaliteit in alles wat daar is. Dit is ons tweede jaar daar en ons sal beslis weer teruggaan. Pragtige see-uitsig en op die strand. Baie dankie, dat jy dit met ons deel.

Riehette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riehette S

Ons kan niks anders as net met lof praat nie. Ons was skaars by die hek en 'n oproep verder gaan die hek oop en elke ding was soos gereël reg. Ons sal jul goeie diens vir seker verkondig en vir seker weer by die De Branders Woonstel No 58 kom bly. Ek glo daar het reeds mense wat op my Facebook navraag gedoen het, julle gekontak.

Rene lewer 'n fantastiese diens. Niks het gekort, alles was op tyd, reg en gereed. Die trappies is dalk nie iets wat julle aanbeveel vir mense of gesinne met kinders nie, maar ons kleinding van 3 het te oulik begin trappe klim op en af en sommer bietjie koördinasie-oefening gekry met haar kort beentjies. Dankie is 'n kort woord met baie betekenis, maar ons kan De Branders Woonstel No 58 enige tyd vir enige iemand aanbeveel in alle eerlikheid. Dankie vir goeie diens en 'n heerlike tyd wat ons in De Branders Woonstel No 58 kon tuisgaan, en 'n spesiale woord van dank aan Rene.

Marleza U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleza U

Heerlik ontspan met 'n pragtige uitsig.

Pragtig, rustig, met die klank van die brekende branders, was die perfekte familie-wegbreek. Als was tip-top, skoon, netjies en net 'n groot plesier. Die inverter wat TV, WiFi en ligte ondersteun, is 'n bonus.

Ninon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninon D

Puik naweek.

Baie netjiese en skoon woonstel. Jy gaan baie ver moet soek vir 'n beter uitsig oor die see.

Marina N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Beautiful and extremely well thought through!

The apartment is fantastic! Beautifully furnished, and so many 'nice to haves'. From inverter to flashlights in each room and bathroom, to gas kettle and coffee and cookies. Beautiful and functional cutlery and crockery and 'starter' cleaning products were great to have. We loved staying here and will not choose another apartment should we be blessed to be back. We had a great whale-watching week! Very easy communication with the owner for key arrangements.

Jacqueline J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J

Dit was fantasties.

Die luukse woonstel en die uitsig oor die see het die kuier die moeite werd gemaak.

Melanie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Absolute fantastiese woonstel!

De Branders 58 het al ons oorwagtinge oortref. Die woonstel is pragtig gemeubileerd en so skoon. Die woonstel het alles wat jy benodig. Rene het ook gesorg dat ons warm heaters het en selfs warm water sakke op elke bed gesit. Sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Die uitsig is net ongelooflik, die klank van die branders en die sonopkoms en ondergang is ongelooflik. Wonderlike stoep met lekker braai. Ons sal vir seker later die jaar terug wees!

Bernard T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard T

Onverbeterlik.

Alles was perfek en gaan sommer nou weer bespreek vir volgende jaar.

Deon G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Skoon en goeie geriewe.

Dit was skoon en gerieflik.

Corina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V

Excellent and very comfortable.

Lovely apartment, beautifully decorated. Comfortable beds, and sofas. Every detail was right. Bathmats to keep our feet warm. Winter sheets, soft and warm. Hooks to hang clothes. Rene thinks of everything!

Alicia A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A

Netjies en vriendelik en gemaklik.

Baie netjies en het als wat mens nodig het. Heerlike koekies!

Rika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Die uitsig is asemrowend uit hierdie pragtige, netjiese en stylvolle woonstel. Als is so netjies en net van die beste. Dit was 'n heerlike naweek waar ons net kon ontspan en kwaliteit-gesinstyd kon saam hê.

Dit was 'n groot blessing om in die mooi woonstel te kon oornag. René, mag julle sommer baie gaste kry. Dankie vir jul moeite en gasvryheid!

Mariaan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan R

Fantastiese eenheid, puik diens.

Hierdie eenheid is presies soos die foto's adverteer en nog meer. Pragtige, skoon en netjiese eenheid. Die woonstel gebou het wasmasjiene beskikbaar in 'n gemeenskaplike waskamer en daar is 'n tuimeldroeër in die eenheid self. Rene se kommunikasie was uitmuntend! Daar is selfs voorsiening gemaak in elke kamer en badkamer gedurende beurtkrag met lampies. Daar is veilige onderdakparkering en 'n heerlike swembad/braai-area. Die eenheid self het 'n stoep reg op die strand, toegerus met 'n braai. Asemrowende uitsig oor die see en strand. Hierdie is verseker akkommodasie wat ons weer en weer sal besoek. Baie dankie, Rene!

Tania D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Salige seevakansie sonder enige probleme of verpligtinge!

Lieflike woonstel toegerus met alles wat jy nodig het 'n paar treë van die strand en binne gerieflike stapafstand van die winkels. Parkeer jou motor veilig en ry eers weer wanneer jy vertrek. Ons het vreeslik lekker gekuier en Rene is 'n baie besonderse en besorgde gasvrou. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd by De Branders.

Cristelle M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle M

Dit was heerlik om in so 'n netjiese en skoon woonstel in te stap en alles was perfek.

Woonstel was pragtig, skoon en ten volle toegerus. Perfekte ligging.

Anlie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlie B

Heerlike verblyf in 'n heerlike plek!

Ons het heerlik gebly. Die woonstel is so lekker ingerig - daar is alles wat jy moontlik kan nodig hê. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. En daar was sulke spesiale ekstra bederfies soos cappuccino stokkies en soetkoekies. Baie dankie!

Charlene J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Fantasties! Skoon, netjies, uitstekend geleë en veilig.

De Branders 58 is uiters netjiese en skoon. Dit is smaakvol en stylvol, en die beste toegeruste vakansiewoonstel waarin ons nog tuisgegaan het. Alles waarvoor jy kon vra: pragtige seeuitsig, 'n buitebraai op die balkon, gerieflike toegang tot die strand en veilige onderdakparkeerplek. Dit is loopafstand vanaf eetplekke, inkopiesentrums, winkeltjies, die warmswembad en speelpark vir die kinders. Elvis Brew se Koffiekiosk is op jou drumpel.

Sarel R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel R

Sien sterre

Lieflike plek. Smaakvol en volledig toegerus. Dekor is pragtig. Pragtig skoon en ruik sommer vars wanneer jy instap. Uitsig kan nie verbeter. Veilige parkering. Het heerlik gekuier en gebraai op die stoep. Beste toegeruste akkomodasie wat ons al ooit besoek het. Sal vir seker weer daar bespreek. Dankie vir die heerlike bederfkoekies.

Onissa O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onissa O

Unbelievable view, home away from home.

We had such a great experience staying at De Branders, the view is just amazing, thank you everything was perfect!

Sw V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw V

De Branders is fantasties.

Dit was die ideale plek om rustig op die stoep te kon sit met 'n beker koffie, rustig te raak en die branders hier reg voor jou te sien breek. Wat 'n voorreg om so te kon ontspan. Die plek is goed toegerus en ook netjies en skoon. Die gasvrou was ook baie behulpsaam, vriendelik en geduldig. Baie dankie, dit was die ideale plek om ons toer mee af te sluit.

Sone P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone P

Beautiful place, loved every moment.

De Branders 58 was a perfect choice. Would definitely recommend it. Being so close to Hartenbos Seefront was an added bonus.

Willem V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Die ligging is wêreldklas, die woonstel was skoon en al die geriewe is daar. In- en uit-check was maklik en gerieflik en die kommunikasie van eienaar was baie goed.

Sien sterre.

Annatjie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie W

Monumental!

The accommodation was spotlessly clean, with all the necessary equipment needed and more than you expect from holiday accommodation. Home away from home. Info regarding your surroundings are readily available, and the host is contactable to help if needed. Her attention to detail can not be faulted. Thank you René we enjoyed our stay.

Marisa S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S

Pragtige, skoon en netjies plek. Mooiste see-uitsig. Alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gekuier. Die woonstel is pragtig skoon en netjies, toegerus met alles wat jy nodig het. Mooiste see-uitsig en loopafstand van winkels. Sal definitief weer daar gaan bly.

Marsha V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha V

Trendy en Modern.

Baie goed deurdink alles is pragtiger en stylvol.

Natalie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Absolutely awesome.

We had an amazing time. The Flat was so clean and well equipped. There was everything that we needed right down to cute little hot water bottles on the beds because it was cold. The flat is totally child friendly and the kids as well as the adults had a ball. Will definitely be booking again.

Yolande K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Netjies, by die see ─ kan vir niks meer vra nie.

Ongelooflik netjies, letterlik by die see. Goed toegerus. Sal beslis weer daar kuier.

Wayne S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Fantastiese, netjiese, skoon woonstel met 'n pragtige uitsig.

Sal beslis weer soon toe gaan.

Andre August D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre August D

Uitstekend!

Baie netjies, ongelooflik!

Petro H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

'n Genotvolle kuier in 'n pragtige woonstel.

Die woonstel was ruim, modern en netjies. Als in die woonstel het geblink van skoon. Die ligging is ideaal en nader aan die branders kan jy nie kom nie. Sal beslis weer kom kuier.

Nicholas S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas S

Stunning plek.

Baie gasvry, goed toegerus en naby alle geriewe. Heerlik.

Annake M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake M

Goed ingerig, baie mooi dekor, beste uitsig!

Ons was baie beïndruk met die mooi dekor en daai attention to detail van die gasvrou. Baie goed toegerus met al die nodige ekstras wat ons nie in ander verblyf eenhede beleef het. Pragtige eetgerei en beddegoed. Voorwaar 'n plek wat ons oor en oor sal besoek!

Michelle S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Baie mooi en luuks, alles wat 'n mens benodig om gerieflik vakansie te hou.

Jy kan nie nader aan die branders kom nie.

Vionne J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vionne J

Excellent!

Expectations totally exceeded. We were very happy with our accommodation. The owner really thought of every single thing needed. We only had to bring food and clothes! Definitely planning another trip.

Paul V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Uitstekende fasiliteit, puik ligging.

Woonstel lekker toegerus met alles wat jy nodig het! Lekker by die strand en stapafstand van alles.

Liezl B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Heerlik

Stapafstand van alles af en alles is Afrikaans

Bertus L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Sal dit elke naweek wil doen!

Perfekte ligging, baie goed geprys, alles wat jy wil hê!

Matilda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Heerlik gekuier. Was beslis die moeite werd.

Pynlik netjiese, moderne woonstel. Baie veilig. Asemrowende uitsig en sentraal geleë. Kliëntediens was puik. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Jonathan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan P

Mooi uitsig. Lekker plekkie.

Skoon, gerieflik, modern.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Paardekraal-laan, De Branders Woonstel 58, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf473f253253cf5dcf81df1ab0a62aa67433c8b642907020962ce6f67ba49b9bcc64f5c31142a17a5d50fd65342dd71dd1659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 Off Paardekraal Avenue De Branders Woonstel 58 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123693460313 22.11965739727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang