De Denne
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Denne bied selfsorgverblyf in Aberdeen.
Verblyf word in die Hoofhuis en 'n vrystaande Kothuis aangebied.
Die Hoofhuis het 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n kombuis, eetarea en 2 sitareas. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Die TV het DStv. Gaste wat hier bespreek het eksklusiewe toegang tot die huis en deel nie geriewe nie.
Die Kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook koffie- en teemaakgierewe in die kamer. Daar is ook 'n selfsorgkombuis en 'n eetarea.
Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n klein swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. Slegs die Hoofhuis het 'n TV, DStv en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar en die verblyf maak van sonkrag gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Gaste dink De Denne het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aberdeen Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap