Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir De Denne
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hendali S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendali S

Dit was 'n besondere en luukse herehuis-ervaring.

Dit was 'n besondere ervaring, veral oor die unieke argitektuur, pragtige stoep en tuin, en stylvolle kamers met 'n opregte en gasvrye gasheer. Baie dankie, dit was 'n heerlike en uiters vertroostende omgewing, ondanks die hartseer begrafnis wat ons moes kom hou in die dorp.

Sandy M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M

Beautiful property and friendly hosts.

We had a great stopover at De Denne. Aberdeen is a charming village and the property of De Denne is quite magical.

Hannes M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Ek kon regtig ontspan en rus voor ek verder moes reis.

Ek het heerlik gebly. André het my verwelkom. Hy het reeds vir my 'n braaivuur gepak gehad en dit toe sommer aangesteek ook!

Johann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Lekker gekuier, sal dit aanbeveel.

Baie billike lekker verblyf, vriendelike en behulpsame gasheer.

Enrico K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Enrico K

Great place to stay, open for improvements.

Very nice place to rest and rejuvenate. Weekend well spent and staff were very friendly. Always assist where needed. Great place to be open for more improvements.

Hannes B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B

Het net oorgeslaap.

Die plek was skoon. Dit was erg warm.

Adel W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel W

Alles wat mens nodig gehad het vir oornagverblyf.

Pragtige huis. Het 'n warm verwelkoming gehad. Heerlike oornagverblyf. Sal enige tyd weer daar oornag.

Anthony M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

Lovely old-world setting, comfortable and well appointed.

The main house is beautifully restored and furnished with period furniture. A worthwhile experience.

Lorraine T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine T

Baie gerieflik om te oornag, skoon en netjies!

Baie goeie waarde vir geld. Sal weer oorbly.

Sarah W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Highly recommended. Will definitely come back.

Wonderful place to stay. De Denne is a beautiful heritage property situated within the historic core of the town of Aberdeen. Extremely comfortable with attention to detail.

Carin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Asemrowend.

Heerlike gesinswegbreek. Pragtige, luukse ruim huis met heerlike grasperk.

Ilse V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Pragtig - 'n ongelooflike ervaring.

Hierdie huis is vir seker op my top 10 lys van mooiste akkommodasie waarin ek al gebly het. Die huis is asemrowend mooi met 'n ongelooflike stoep en tuin. Dit is 'n geskiedkundige woning wat soos 'n huis weg van die huis voel. Die beddens en linne is topkwaliteit en die huis is met stylvolle meubels ingerig. Die dorp is ideaal as mens reis vanaf die Kaap na Gauteng en Aberdeen is vir seker onderskat as 'n dorp waar mens kan oorslaap. Ek sal vir seker weer in hierdie pragtige woning bly. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en laat mens tuis voel. Bederf jouself en boek by De Denne.

David S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Quiet, comfortable and helpful hosts.

Lovely, quiet town to stop in on a long journey, or for exploring the area. But very remote and with very limited facilities.

Dirk V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Oorslaap.

Net wat mens nodig het as 'n oorslaappunt.

Henry K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry K

Uitstekende oornagverblyf.

Uitstekende oornagverblyf vir iemand wat die area wil leer ken en ontdek.

Carina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Netjies en skoon.

Perfek vir 'n oornagplek.

Anita G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita G

Nice place for a stopover.

A beautiful building, with a great welcome.

Mary-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann H

Outentieke verblyf.

Baie mooi kamers en vriendelike tegemoetkomende gasheer.

Ivan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

A big house with several rooms to appease the city dweller.

This is a beautiful historic home with a lot of surprises and a twist of Eastern decor. The owners are super friendly and are typical warm-hearted South Africans. The house is a special treat for large families or groups travelling together. We really enjoyed our stay and I wish we could've stayed longer. The accommodation is in a very safe area and the vehicles are parked behind a locked gate on the premises. I highly recommend this place!

Marlize K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K

Gemaklik, vriendelike en vinnige diens, baie netjies.

Ons het die afgelope vakansie beide met ons reis af na die Kaap en ons terugkeer na Gauteng by De Denne oorgeslaap. Die huis was elke keer skoon en netjies en ons gasvrou en -man het ons elke keer vriendelik ontvang. Die huis is vreeslik mooi (gebou in 1894) en smaaklik gemeubileer en die groot kombuis het alles wat mens nodig het en meer. Die kamers het lug versorging. Vat muskietweerder saam, die muskiete is honger in die Karoo.

Natasha E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Would recommend for an overnight stay.

Basic but very clean, comfortable mattress. We had the cottage. It is pet-friendly but note the owner's dog, next door, and separated by a fence, was not happy about the proximity of our dog.

Vernon L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon L

Comfortable and safe.

Had a pleasant and comfortable stay. Very friendly staff.

Marcello P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcello P

Excellent stay. House is wonderful.

Will make it a my midyear break destination.

Willie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Pragtige huis, baie ruim, uitstekend toegerus. Uitstekende vooraf diens en hulp.

Die omgewing is baie mooi en die huis is in 'n stil area. Daar was 'n groot storm net voor ons gekom het en ons is gekontak om te hoor of ons veilig is en met persoonlik ontvang net toe ons indraai baie die hek. Virseker kry jy meer as wat op die foto's is. 'n Gesinskuierhuis, met alles wat nodig is en meer.

Gary F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary F

Glorious

Our hosts were so welcoming to us and our fur baby. The spectacular old home is beautifully decorated and cared for. It really provides you with super comfortable accommodation where you need for nothing.

Jc K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc K

Baie skoon en lekker geslaap. Baie gasvry.

Sien sterre.

Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Interessant, rustig, ruim.

De Denne bied verblyf in 'n oorspronklike volstruispaleis. Dit is pragtig gerestoureer en 'n mens voel gekoester om in so 'n pragtige ou huis te kan bly.

Leslie T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T

Rustige omgewing met baie spasie om in te beweeg.

Die Karoo Moons is stapafstand van kerk- en hoofstraat waar die restaurante geleë is. Ons het heerlik gebly en dit was fantasties om ons oggendkoffie op die stoep van die statige huis te geniet. Ons het vriendelike ontvangs gehad.

Henrietta V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta V

Pragtige plek.

Stunning gebou, gemaklike beddens lekker ruim vertrekke!

Cathy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cathy R

Shabby.

In March 2020 we booked a self catering accommodation at Karoo Moon. Due to Covid we postponed our trip until March this year. In the middle of February A reminder was sent to each of our accommodations on an individual basis reminding them of our arrival. We were given two en-suite bedrooms. You had to walk through the one bedroom to get to the other. The kitchen was across a large courtyard and on the night we were there ther was another family of 5 using the kitchen. Our bedroom did not have a door, you could not open the windows. One had a great big brass screw in it and the other was wedged with toilet paper. Every time you moved in the bed the side light went out. All in all a rip off. They had enough time to inform us of the situation and we could have stayed elsewhere. Never saw a jacuzzi or swimming pool. There was nowhere to sit outside.

De Denne se terugvoer

We are very sorry to hear about your bad experience. You had both my and Jeanine's number, who lives on site, to contact if you needed anything. There is a fully equipped kitchen, dining room and braai facilities that was exclusively yours, separate from the main house. The swimming pool is visual when using the kitchen/dining area.

De Denne
Maretha K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha K

Rustig en gerieflik.

Baie netjiese kamer. Ideaal vir oornag.

Etienne H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H

Fantastiese gebou, pragtige meubels en toerusting - en 'n baie, baie behulpsame en bekwame huishoudster.

'n Perfekte oasis in die Karoo vir oorbly op pad waar ook al.

Louwrens H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens H

Stylvol en lekker.

Ons het lekker gebraai op die stoep, als was beskikbaar, ongelukkig was daar geen braaisout nie, maar res was baie lekker en gemaklik.

Elize J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Gesellig, netjies en ruim, absolute 'n plek om oor te bly of te besoek.

Vriendelike personeel en goeie diens.

Katherine G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine G

Wonderful eclectic place.

Very clean and comfortable. Would certainly recommend it.

Rona V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Super luukse verblyf!

Privaat, omdat ons die hele huis vir onsself gehad het. Elke kamer het en-suite badkamers. Heerlike lugreëling, braaigeriewe asook 'n ten volle toegeruste kombuis. Vakansie begin hier!

Neville W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville W

Fantasties.

Baie netjies. Lekker plek.

Kemp L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kemp L

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker gebly. Pragtige volstruishuis.

Gerald N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald N

Baie rustig.

Ruim, oud netjies en rustig. Net wat mens nodig het. Kort net beter braaigeriewe.

Helene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene S

Baie besondere plek met pragvloere.

Lekker gebly in Karoo Moons, baie welkome ontvangs gekry.

Clifton F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clifton F

Gasvryheid van gasvrou het verblyf baie lekker gemaak!

Die gastehuis is skoon en netjies en vriendelikheid en behulpsaamheid van gasvrou (Anna) uitstaande. Tanja se boodskappies het ons baie gerus laat voel. Nice!

Dowlene U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dowlene U

Heerlik en pragtig.

Heerlik gebly. Pragtige, netjiese huis met heerlike atmosfeer.

Malinda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Heerlik ontspanne in eg Karoo atmosfeer.

Ons verblyf by Karoo Moons was baie aangenaam, die huis is pragtig, Karoostyl dog baie modern. Pragtige meubels en modern toegeruste kombuis. Heerlik gebraai op die pragtige ou herehuis se stoep. Veilige parkering en vriendelike, behulpsame personeel.

Liz D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz D

We had a wonderful relaxing stay. Maggie was awesome.

See stars.

Elizma C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C

Die mooiste huis in Aberdeen.

Die huis is pragtig, die kamers is pragtig en dan is Maggie ook nog vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Vicus M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicus M

Sal vir seker weer van Karoo Moons gebruik maak.

Wat 'n great plek! Die mense, die huis, alles is net lekker en goed. Sal vir seker weer terugkom. Dankie julle.

Elmarie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Elegant tot baie huislik!

Ons is harlik deur die vriendelike personeel ontvang en laat tuis voel. Kamer was pragtig en als was na wense! Sal weer daar oorslaap en sal dit vir almal aanbeveel!

Leanè M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanè M

Aangenaam.

Ons het regtig lekke oorgeslaap by Karoo Moons! Na 'n ver pad wil mens lekker ontspan, 'n warm bad en die nodige geriewe geniet, en dit was alles daar! Ek beveel hierdie veilige, netjiese omgewing definitief aan!

Eugene S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Puik, goeie diens, rustig.

Heerlik alleen gebly, mooi skoon, pragtige badkamer!

Corne H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Wonderlike akkommodasie in die pragtige dorpie Aberdeen.

Groot ruim kamers in die hoofhuis, pragtige dekor.

Yolande B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B

‘n Oase in die middel van die Karoo!

Ons het ‘n heerlike aand in Aberdeen spandeer. Dit was baie groter as verwag met ‘n lekker kombuis vir “self-caterers”. Precious het ons baie welkom laat voel en die kinders het lekker in die groot tuin gespeel.

Carla V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Pragtig.

Baie oulike verblyf en goed toegerus.

Rika B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Koelte in die Karoo.

Ons selfsorgeenheid was heerlik koel in die Karoo hitte. Geen lugreëling nodig! Ons het almal heerlik geslaap in die gemaklike beddens. Ook 'n heerlike braai-area met tafel en stoele waar mens na pragtige sterre van die Karoo kan kyk. 'n Ketel in die selfsorgeenheid of komplimentêre tee, koffie en melk met aankoms in die selfsorgkombuis (wat apart is) sou welkom wees. Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus.

Joany J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joany J

Pragtig ruim. Netjies, lieflike beddens.

Baie ruim en goeie beligting saans buite. Charlie, 'n dierbare behulpsame opsigter. Tanya ook baie besorg en behulpsaam. Sal 'n aanwins wees as ons voertuie onder 'n afdak, skadunet of riete kan parkeer.

Helena T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T

Baie netjies en skoon verblyf.

Baie netjies en skoon verblyf en 'n aangename verassing. Ontbyt in die oggend sal egter waardeer word indien dit verskaf kan word. Ons was slegs 'n pakkie kits oats pap aangebied.

De Denne se terugvoer

Hi Helena,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is slegs 'n selfsorg gastehuis, so die kits oats is eintlik net 'n vriendelike bonus. Ons is jammer dat daar nie ontbyt beskikbaar is nie, dalk eendag in die toekoms!

Mooi bly,
Karoo Moons

De Denne
Gideon V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon V

Geen warm water, DStv werk nie, geen ketel of koffie in die kamer nie en geen plek om buite te sit nie.

Ek beveel hierdie plek glad nie aan nie.

De Denne se terugvoer

Gideon,

Ons het nog nooit klagtes gehad nie, so ek is vreeslik geskok en jammer dat jy dit so ervaar het. Ek het vir Precious gevra of julle gelukkig is en sy het vir my 2 keer ja gesê, Jy kon haar gerus gevra het oor die DStv en warm water. Jy kan gerus wanneer jy ooit in die area is gratis in die hoof huis kom oorbly. Weereens jammer.

Groete
Tanya

De Denne
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGViNTE3LTQ4ZTQtNDJkMi1hZmYwLWI5YzMzNTA0ODU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 11 Brand Street McNaughton 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47725 24.066888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang