Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Denne bied selfsorgverblyf in Aberdeen.

Verblyf word in die Hoofhuis en 'n vrystaande Kothuis aangebied.

Die Hoofhuis het 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n kombuis, eetarea en 2 sitareas. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Die TV het DStv. Gaste wat hier bespreek het eksklusiewe toegang tot die huis en deel nie geriewe nie.

Die Kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook koffie- en teemaakgierewe in die kamer. Daar is ook 'n selfsorgkombuis en 'n eetarea.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n klein swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. Slegs die Hoofhuis het 'n TV, DStv en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar en die verblyf maak van sonkrag gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Hendali S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n besondere en luukse herehuis-ervaring. Dit was 'n besondere ervaring, veral oor die unieke argitektuur, pragtige stoep en tuin, en stylvoll...
Sien meer
Aug 2024
Sandy M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful property and friendly hosts. We had a great stopover at De Denne. Aberdeen is a charming village and the property of De Denne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Hannes M
5.0
Ek kon regtig ontspan en rus voor ek verder moes reis. Ek het heerlik gebly. André het my verwelkom. Hy het reeds vir my 'n braaivuur gepak gehad en d...
Sien meer
Jul 2024
Johann V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, sal dit aanbeveel. Baie billike lekker verblyf, vriendelike en behulpsame gasheer.
Jan 2024
Adel W
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat mens nodig gehad het vir oornagverblyf. Pragtige huis. Het 'n warm verwelkoming gehad. Heerlike oornagverblyf. Sal enige tyd weer daar oorna...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Denne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGViNTE3LTQ4ZTQtNDJkMi1hZmYwLWI5YzMzNTA0ODU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 11 Brand Street McNaughton 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47725 24.066888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang