De Hoek Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Hoek Guesthouse is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is op die gewilde Tuinroete en staan bekend vir sy strande soos King's Beach en Hobie-strand. Dit is ook 'n absolute droombestemming vir walviskyk en diegene wat geïnteresseerd is in geskiedkundige besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 4 kamers insluitend deluxe- en standaard-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, privaat ingang, 'n TV, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ons bedien elke oggend ontbyt en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste is welkom om in die omgewing te gaan perdry, voëlkyk, wildkyk en op wildritte gaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink De Hoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lorraine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weybridge-rylaan 14, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang