Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Selfsorg Eenheid

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en skoon. Uitstekende opsie vir troeteldiere met privaat area agter. Dit was great gewees, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, skoon, privaat en lekker! My ouers se woorde: "Een van die beste plekke waar ons al ooit oornag het."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ongelooflik lekker en De Hoek Selfsorg Eenheid is in 'n rustige area. Die eenheid was baie netjies. Ons het lekker gebly en kon rustig slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine K
1 nag
5.0
Mei 2024

Very comfortable, safe and clean accommodation. Seamless check-in and -out, unit was spotless and very well-equipped with a safe enclosed outside area for our dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
1 nag
5.0
Apr 2024

Heerlike kuier in mooi plek. Eienaar was baie behulpsaam. Ja, dankie! Baie netjies en mooi gemeubeleerd en in 'n veilige kompleks. En die eienaar het 'n plaaslike restaurant aanbeveel wat wonderlik was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie netjies en modern. Gemaklike toegang. Baie netjies en modern. Gemaklike toegang. Die aankoms en vertrek prosedure was moeitevry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zerulda
De Hoek Selfsorg Eenheid
Hi Daniel, Baie dankie vir jou terugvoer! Baie seën vir julle vir die nuwejaar.

Natasja R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker rus plek. Privaat, dog sentraal en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zerulda
De Hoek Selfsorg Eenheid
Hi Natasja Baie dankie vir jou terugvoer! Geseënd nuwejaar vir julle.

Cobus P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Pragtige eenhede. Skoon! Baie mooi eenhede. Mooi skoon. Goeie diens en kommunikasie van eienaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zerulda
De Hoek Selfsorg Eenheid
Goeie middag Cobus Baie dankie dat julle by De Hoek oornag het. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Voorspoedige 2024 vir julle.

Johann V
1 nag
5.0
Des 2022

Goed toegerus ,het heerlik oornag. Kamers, badkamer baie netjies. Braai-area is privaat. WiFi bly aan wanneer daar beurtkrag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zerulda
De Hoek Selfsorg Eenheid
Hi Johan Baie dankie vir jou terugvoer! Geseënde nuwejaar vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zerulda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rabiestraat 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb8bc4e5e87172b4a7f8a28155fbbe3ca244ad5e202dfd320b4c0aca44af439e0dbdb4059f45a5d614f41a0f5e33cdc51566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 4 Rabie Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.355015292066 22.599540278435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang