De Hollandsche Molen
Beskrywing
Elke selfsorg-chalet bied slaapplek vir tot 5 gaste, insluitend kinders. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond en basiese toebehore. Elke chalet het ook 'n patio met ingeboude braaigeriewe en sitplek buite. DStv is beskikbaar, bring net jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besoekers bevestig dat hulle die oord se reëls sal nakom. Geen terugbetaling vir laat aankoms of voortydige vertrek nie.
Deposito's kan nie oorgedra word nie.
Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie.
'n R200 breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en is terugbetaalbaar wanneer gaste vertrek en mits die chalet in 'n aanvaarbare toestand gelaat is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 65 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wemmershoekpad, Langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang