Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Serengeti Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Margreet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dis 'n pragtige plek met vriendelike mense. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik ontspan. Alles was skoon en netjies en in 'n werkende toestand. Ons is vriendelik ontvang en kon die rustige natuurlewe en uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustige en lekker plek. Ons het baie lekker gebly. Heerlike, rustige en skoon plek. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, baie dankie aan Katryn en haar span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was wonderlik. De Kleine Serengeti is 'n baie oulike blyplek. Tannie Katryn is baie gasvry en het ons baie welkom en spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons beveel die Kleine Serengeti beslis aan. Baie lekker gebly. Netjiese, toegeruste chalets. Van die chalet se stoep af het ons baie diere gesien: waterbokke, wildebeeste, rooibokke, vlakvarke. Die hoogtepunt was die familie jagluiperds wat kom water drink het, en die trop buffels wat vroegoggend verbygetrek het. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en salig. Baie lekker gebly. Lekker om die natuurlewe so te kan aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Quiet and peaceful. It was very special to be able to see lots of wildlife coming to the waterhole in front of our chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent stay with very friendly hosts! Very nice stay, hosts were very friendly and the location with all the animals in the morning and evening made it an excellent stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Plek was gerieflik, netjies en die gasheer was baie vriendelik en helpvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige skoon, netjiese verblyf! Baie lekker gebly by De Kleine Setengeti!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 223

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 223 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang