Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Serengeti Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en salig. Baie lekker gebly. Lekker om die natuurlewe so te kan aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Quiet and peaceful. It was very special to be able to see lots of wildlife coming to the waterhole in front of our chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent stay with very friendly hosts! Very nice stay, hosts were very friendly and the location with all the animals in the morning and evening made it an excellent stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Plek was gerieflik, netjies en die gasheer was baie vriendelik en helpvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige skoon, netjiese verblyf! Baie lekker gebly by De Kleine Setengeti!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflike bos wegbreek. Baie netjiese en goed geleë verblyf in 'n rustige bosveld omgewing. Naby aan al die hoof selfry wildroetes van Dinokeng en ook 'n verskeidenheid wild op eie perseel. Vriendelike diens en daaglikse skoonmaak laat 'n regte vakansiegevoel in jou los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kowie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Die gasvrou is 'n ster. Al die personeel is fantasties. Ons het die eenheid baie geniet. Alles was super netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker wegbreek in die natuur, gerieflik en netjies. Ons het heerlik gebly, dankie. Katryn en haar personeel was vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie skoon stil. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik diens, wonderlike uitsig en lekkerste ontbyt. Once again, Katryn and team have exceeded our expectations. Thank you for making our getaway so special and memorable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katryn
De Kleine Serengeti Game Lodge
Chantel, thank you very much for your lovely review. You are always welcome at our Lodge. Take care. Greetings. Katryn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 216 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang