De Kleine Serengeti Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Katryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 208
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Frederik P - Sep 2024
Algehele gradering
Baie skoon stil.
Chantel D - Sep 2024
Algehele gradering
Great service, amazing view and the best breakfast.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Chantel, thank you very much for your lovely review. You are always welcome at our Lodge. Take care. Greetings. Katryn
Namein N - Sep 2024
Algehele gradering
Een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie Namein, jy is so gaaf om so 'n mooi terugvoering vir ons te gee! Kom kuier asb. weer. Groete, Piet en Katryn.
Shaun Z - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect for a safari getaway.
Malesela C - Aug 2024
Algehele gradering
Great place to visit.
Adriana G - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Jolandi B - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Veronique H - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek, wat jou siel weer voed.
Lees meerMalcolm C - Apr 2024
Algehele gradering
Brilliant.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you, Malcolm. We appreciate your lovely review. Please come again! Warm regards, Katryn.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elrina O - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek met 'n puik personeel!
Henry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens en wonderlike plek!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hallo Henry, julle is lieflike gaste en altyd welkom by ons. Dankie vir die baie mooi terugvoer, ons waardeer dit baie! Kyk mooi na mekaar. Bosveld-groete, Katryn.
Mienkie R - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely host. Meals at restaurant excellent.
Adele F - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vanaf die stad.
Lees meerDe Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, Adele. Julle is lieflike gaste en altyd welkom by ons. Vriendelike groete, Katryn.
Jeanette D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en verwelkomend.
Leander M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige vinnige naweek wegbreek.
Eliska D - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspan en familie tyd en rustig.
Chante D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig. Lekker. Netjies.
Juanita L - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning experience. Got engaged at this beautiful lodge.
Melissa R - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful, peaceful and fulfilling.
Hestie H - Jan 2024
Algehele gradering
A great break away.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Amanda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Johnny W - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en stil. En skoon.
Mieke N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Ian F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Manny H - Des 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Manny, thank you for your lovely review! We appreciate guests like you, respectful and quiet. Please come again. Have a blessed Christmas with your loved ones. Kind regards, Katryn.
Margot G - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic place to visit.
Roelf J - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die natuurlewe.
Tienie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi kommentaar Tienie..ons waardeer dit werklik! Julle is altyd welkom by ons. Geseënde week. Piet en Katryn
Helena D - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful, welcoming Katryn and Oom Piet are amazing people.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hallo Mannie and family, thank you for your kind words, you are the best. Please come again, you are lovely guests. Take good care of yourselves. Warm regards. Piet and Katryn
Benita G - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvry en skoon.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie liewe Benita vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit baie! Julle is dierbare gaste en altyd weer welkom by ons. Kyk mooi na mekaar. Groete. Katryn.
Larissa S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en skoon.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Jaco baie dankie vir jul pragtige terugvoering. Groot waardering! Julle is lieflike gaste en altyd by ons welkom. Kyk mooi na mekaar. Vriendelike groete. Piet en Katryn
Linda V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Linda, dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Groot waardering! Julle is altyd welkom by ons. Kyk mooi na mekaar. Groete van huis tot huis. Katryn en Piet
Debbie V - Apr 2023
Algehele gradering
More than we could hope for.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Debbie, it was an absolute pleasure having them here, such a joy. Thank you for trusting us with them. Please come again. Stay safe. Warm regards. Katryn
Gerhard B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoering Gerhard! Ons waardeer dit regtig. Kom kuier asseblief weer. Vriendelike groete. Katryn
Louis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed geleë vir Dinokeng Reservaat.
Hestie H - Mrt 2023
Algehele gradering
It was awesome thanks.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Hestie, baie dankie vir jou mooi kommentaar. Kom kuier asseblief weer. Vriendelike groete. Katryn
Dewald V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Goeiemore Dr Dewald, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit, want dit is so belangrik. Mooi dag vir julle. Kom kuier asseblief weer. Vriendelike groete. Katryn
Chantel L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, net die regte plek vir bietjie rus en vrede.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie Chantel, julle pragtige mense maak alles so maklik. Kom kuier asseblief weer. Ek is bly julle lief ons Olifantjies. Kyk mooi na mekaar. Vriendelike groete. Katryn
Jackie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker week daar geniet.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Ons mis julle al lankal. Julle is amazing, 82 jaar en 91 jaar. Wow, julle is merkwaardig. Kom kuier asseblief hoor. Lief julle. Piet en Katryn
Harm C - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, goeie diens.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hallo Karen baie dankie vir jul baie mooi terugvoering! Julle is altyd bybons welkom..julle is aangename gaste. Wees veilig. Vriendelike groete. Katryn
Arnold D - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier soos altyd.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hallo julle twee goeie mense. Ons mis julle hier in chalet 1. Baie dankie vir julle pragtige kommentaar. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is nou deel van onse familie. Kom kuier gerus wees. Kyk mooi na mekaar soos altyd. Vriendelike groete, Piet en Katryn.
Michane B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, stil en lekker.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Julle is lieflike gaste kom kuier gerus weer. Kyk mooi na mekaar. Vriendelike groete, Katryn
Adele J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike bosveld wegbreek met 'n rustige atmosfeer.
Lees meerAndrew S - Nov 2023
Algehele gradering
Great stay.
Elsabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, rus vir jou siel.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hallo Elsabe, baie dankie vir jul mooi terugvoering. Pragtige gaste soos julle is altyd welkom! Kyk mooi na mekaar. Groete van huis tot huis. Piet en Katryn
Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was goed en netjies. Gerieflik met een trappie.
Salomi J - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek. Waarde vir geld.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Eric en Salome julle is pragtige gaste, kom kuier gerus weer. Wonderlik gereen 96 mm en daar is water in ons dam Eric. Kyk mooi na mekaar. Vriendelike groete. Katryn
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam, maar kan nie van gaste verwag om vir eie warm water te sorg tydens beurtkrag.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Johan en Maxi. Dankie vir jul terugvoering. Ons het tee en koffie aangebied en ek het aan Maxi verduidelik en sy het gesê sy verstaan dit so en dit is op ons webruimte dat ons 100% selfsorg is. Indien ons die dinge moet voorsien soos julle verwag en noem "basies" sal die prys merkwaardig verskil. Wi-Fi en televisie werk met elektriese tyd. Vergelyk gerus ons pryse. Vriendelike groete, Piet en Katryn
Marzanne D - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi, rustig en gemaklik.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi review Marzanne, julle is lieflike gaste en altyd welkom. Kyk mooi na mekaar. Groete van huis tot huis. Katryn
Petro L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend vir my siel om hier te kon rustig raak.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you for your beautiful review, Petro.
You are always welcome.
Warm regards, Katryn
Gareth B - Des 2023
Algehele gradering
Good quick getaway.
Matthew W - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing, calm, peaceful.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thanks Matthew for your lovely review. Come and rest again. Take care.
Kind regards.
Katryn
Suzanne M - Nov 2023
Algehele gradering
Wow. Wow. Puik diens. Waarde vir geld.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Suzanne, dit was heerlik om julle te ontvang en te akkommodeer. Julle is altyd welkom by ons. Geseënde Kerstyd met jul geliefdes. Vriendelike groete, Katryn.
Sean M - Aug 2023
Algehele gradering
Very clean and great place to spend the weekend.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you Sean for your great review. Stunning guests like you are always welcome. Be kind to yourselves. Warm regards. Katryn
Izak S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese eenheid, die staff is baie vriendelik en behulpsaam en die reatuarant het heerlike kos. Sal weer daar gaan afpak.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoering Izak. Kom kuier enige tyd julle is lieflike gaste. Bly warm in hierdie koue weer. Piet en Katryn
Marlize V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was oraait gewees.
Lees meerShana M - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely unit, amazing location!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Shana thank you for your lovely review. Please come and stay again, stay safe. Warm regards Katryn
Sonnet O - Okt 2022
Algehele gradering
Katryn en Oom Piet het ons dadelik tuis laat voel.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi kommentaar Sonnet, julle is sulke pragtige meisies altyd welkom terug hoor! Waardering. Piet en Katryn
Jaco S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goeie verblyf, vriendelike personeel.
Gerson K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en goed geleë verblyf.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Gerson vir puik terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is uitstekende gaste! Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete. Katryn
Marie F - Aug 2022
Algehele gradering
Verfrissend.
Joanne B - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic, comfortable, peaceful and clean. Beautiful owners and a magic game drive.
Lees meerDe Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi, dear Jo thank you for your beautiful review. I appreciate you 2 lovely people. You are always welcome. Take good care of each other. Love Katryn.
Carika B - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig met uitstekende diens!
Magriet N - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Gawe blyplek, mooi reservaat.
Verena M - Mei 2022
Algehele gradering
Food for the soul.
Colleen P - Apr 2022
Algehele gradering
My daughter and hubby went, this is the second time they have been there and love the place to bits.
Janine G - Apr 2022
Algehele gradering
Restful.
Hanlie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Elize D - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en alles wat nodig is vir 'n rustige wegbreek.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar Elize. Julle is altyd welkom.
Pierre V - Jan 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Pierre! Wat n pragtige kommentaar, ons waardeer. Kom kuier asb weer. Vriendelike groete.
Piet en Katryn
Marissa P - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Chalotte D - Apr 2022
Algehele gradering
Een woord amazing.
Morne S - Jan 2022
Algehele gradering
Fenomenaal en beslis 'n goeie wegbreek.
Pine P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie vir jul mooi terugvoering Pine. Julle is lieflike gaste. Altyd welkom. Vriendelike groete. Katryn
Jannie H - Okt 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Jannie ons wil verseker nie kerse in ons chalets he nie. Ons gaste vra net n lampie en ons gee dit graag. Ons vind dat SAners gewoonlik almal met hul eie lampies reis. Vriendelike groete. Piet en Katryn
Gerda L - Aug 2022
Algehele gradering
Most enjoyable, will go again.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Gerda, thank you for your very kind review. It is much appreciated. Lovely guests like you guys will always be welcome at our lodge. Be kind to yourselves. Kind regards, Katryn.
Arnold D - Jul 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, good value for money.
William V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie kommentaar! Dit is so gaaf en bedagsaam van julle. Lieflike gaste soos julle is altyd welkom hoor. Veilig wees. Vriendelike groete. Katryn
Riana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Johan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Die fasiliteit was skoon en aangenaam.
Serite V - Aug 2022
Algehele gradering
Opwindende en intieme plekkie.
Liezl G - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige naweek.
Lees meerRené N - Nov 2022
Algehele gradering
Kom voel die hartklop van die natuur.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie vir jul mooi kommentaar, Rene.
Julle is pragtige gaste so julle is altyd welkom.
Pas julle mooi op.
Vriendelike groete,
Katryn
Vedette H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike akkommodasie en vriendelike diens.
Dirk E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker net jammer vir die weer.
Stephanie R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing goed toegeruste akkommodasie.
Gert V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en ontspanne.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie Gert vir jou mooi kommentaar. Vertrou dat dit baie goed met julle gaan. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete. Katryn
Brian D - Apr 2022
Algehele gradering
Very clean, quiet, neat property well managed.
Frans P - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker en mooi uitsig.
Cornelia S - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig en sommer net awesome.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Cornelia julle is super cool gaste! Altyd welkom hoor.
Adri D - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, hulpvaardig en 'n ongelooflik uitsig oor die diere.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi oorsig Adri, ons waardeer dit opreg.
Julle is sulke lieflike gaste..kom kuier asb weer.
Wees veilig.
Piet en Katryn
Kobus J - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig
Chris-mari H - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Christa V - Nov 2021
Algehele gradering
Katryn is 'n wonderlike gasvrou en het ons baie welkom laat voel.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige review liewe Christa. Julle is dierbare mense en natuurlik is Junior super spesiaal. Pas julle mooi op. Kom kuier enige tyd.
Stanwin S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en die diens is puik!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you, Stanwin, you are super guests. Please visit us again, tke care.
Katryn
Sonja G - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige en fantastiese kuier by De Kleine Serengeti. Terdeë geniet.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Sonja..ons waardeer julle positiewe kommentaar.
Julle is sulke aangename gaste..kom kuier asb weer. Pas julle mooi op
Vriendelike groete.
Katryn
Moya V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker vinnige wegbreek.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Moya, baie dankie. Jy is kosbaar hoor, wees veilig. Vriendelike groete, Katryn.
Joanne B - Jul 2021
Algehele gradering
Magnificent, very comfortable and beautiful.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Manjifiek, baie gemaklik en pragtig.
Ons het die mees wonderlikste verblyf gehad, die personeel, veral die eienaar Tannie Katryn, was fantasties. Die kamer was silwerskoon en ons het niks anders nodig gehad nie. Die Dinokeng Reservaat is absoluut lieflik en dit is so lekker om 'n Groot 5 reservaat in Gauteng te hê. Die wildrit met Erik was fantasties met besigtigings van jagluiperds, kameelperde, jakkalse, sebras, impalas en meer. Erik het dit so spesiaal gemaak met sy insig en vriendelikheid. Ons sal definitief gou weer terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Jo thank you for your lovely review! You are super kind! You are always welcome..you are such well behaved and educated guests! Thank you! Stay safe and hope to see you soon...warm regards. Katryn
Chris V - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful and relaxing, well worth it.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you, Chris, that is so very kind of you! Please visit again. Warm regards, Piet and Katryn.
Annelie L - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuurskoon! Huisie baie goed toegerus.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Annelie vir jou mooi terugvoering! Jammer jy het nie goed geslaap nie. Kom kuier asb weer. Wees veilig.
Marnus A - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties ons het dit baie geniet!
Monika B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering Monica. Julle is pragtige mense. Kom kuier asseblief weer.
Vriendelike groete
Katryn
Maritz W - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en geleentheid om te ontspan.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie dit was 'n voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Kom kuier enige tyd weer. Vriendelike groete. Katryn
Ernst K - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxing amazing getaway!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you very much for your kind words! Lovely guests like you are always welcome. Stay safe.
Luanelle V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring om wild daagliks te kan sien en op te kan staan in die bosveldskoonheid.
Lees meerMichael V - Sep 2021
Algehele gradering
Die eienaar en alle personeel en Eric die gids is almal bekwame en vriendelike mense.
Lees meerNicole E - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation and very peaceful
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Nicole thank you very much for your lovely review, much appreciated!
Awesome guests like you guys are always welcome. Stay safe. Warm refards.
Piet and Katryn
Lezette S - Jul 2021
Algehele gradering
Ligging is perfek. Heerlik gerus.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering Lezette. Kom kuier gerus weer. Ons geniet en waardeer julle.
Wees veilig.
Katryn
Helena L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gemaklike, ruim verblyf en baie gerieflik.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Helena baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Julle is aangename gaste en altyd welkom hoor. Wees veilig. Vriendelike groete. Piet en Katryn
Hester H - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, mooi natuur.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering Hester, groot waardering hoor. Kom kuier asseblief weer. Wees veilig. Vriendelike groete, Katryn.
Hein B - Jun 2021
Algehele gradering
Aangename wegbreek
Willem V - Jun 2021
Algehele gradering
Sien sterre
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Willem baie dankie vir julle ondersteuning, veral in besondere uitdagende tye, groot waardering. Ons neem kennis van julle opinie Willem. Wees veilig.
Vriendelike groete. Piet en Katryn
Alicia D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike ontspanning oor die September-langnaweek, Katryn is verskrik vriendelike en behulpsaam.
Richard M - Aug 2021
Algehele gradering
Chilled family getaway.
Lees meerDe Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
The best review ever! Thank you Richard you are such lovely guests, you are always welcome! Stay safe and hope to see you soon.
Warm regards,
Piet and Katryn
Theuns V - Apr 2021
Algehele gradering
Nie so toegegroei nie en baie netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Theuns baie dankie vir jou terugvoering. Wees asseblief altyd welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete Katryn
Marizan C - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het n heerlike rustige tyd gehad by De Kleine Serengeti. Dit was netjies en baie rustig. Perfek vir ’n langnaweekwegbreek.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vj mooi terugvoering, Marizan. Lieflike gaste soos julle is altyd vir ons n plesier om te akkommodeer. Wees veilig en kom kuier weer asb.
Vriendelike groete,
Piet en Katryn
Harry L - Aug 2021
Algehele gradering
Net niks om oor te kla nie: vriendelike mense en goeie plek om te ontspan.
Lize-mari E - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
JJ V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Anelda V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Vijanathan N - Nov 2021
Algehele gradering
Game drive was good, but no snacks and drinks as promised.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Gavin, so sorry for your very bad experience at our beautiful lodge. Stay safe and be kind to yourself. Regards.
Trevor R - Nov 2020
Algehele gradering
Asemrowende uitsig van die wild vanaf jou stoep.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Trevor. Julle is sulke rustige en aangename gaste. Julle is enige tyd weer welkom. Wees veilig. Vriendelike groete. Piet en Katryn.
Vanessa G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en still geen harde musiek word toegelaat nie.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Vanessa en Kobus was vir ons heerlik om sulke rustige gaste soos julle te ontvang. Vanessa as ons bankies by die heining sit maak dit die diere senuweeagtig dan kom hulle nie nader nie. Wees veilig.
Vriendelike groete Katryn
Annamari T - Nov 2020
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel.
Hester N - Okt 2020
Algehele gradering
A wonderful time, the peace and quietness was so good for the soul.
Doret L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Dorette, lieflike gaste soos julle is enige tyd welkom. Dankie vir julle mooi harte. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Piet en Katryn
Natasja L - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, Natasja, julle is sulke gawe en rustige mense..julle is enige tyd welkom hoor. Wees veilig.
Vriendelike groete,
Katryn
Caty N - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, gasvry en netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Caty baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek mis julle pragtige gesinnetjie en jou ouers.
Baie liefde.
Katryn en Piet
Adrian D - Sep 2020
Algehele gradering
Definitief die moeite werd!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Adrian, pragtige gaste soos julle is enige tyd welkom hoor..
Ek mis julle by die dam, vriendelike groete.
Katryn
Jeannette B - Sep 2020
Algehele gradering
Beautifully furnished and quaint chalet, super clean with everything needed. Peaceful and lots of animals to see. Elephant right at gate and groundsman came to call us to see it or would have missed it!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you Jeanette was so lovely to have you as our guests..you are always welcome!
Greetings
Katryn
Johan L - Aug 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan! Pragtige gaste soos julle is altyd en enige tyd welkom, kom kuier gerus weer. Groete
Katryn
Jaco D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer om weer die siel te voed.
Tracy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you very much Tracy. Lovely guests like you and Deon are always welcome.
Be safe.
Kind regards,
Katryn
Lou-mari C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Pierre T - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie julle is altyd welkom, vriendelike groete Serengeti span.
Charmaine B - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspanne!
Lees meerDe Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Ah baie dankie Charmaine ons waardeer!
Dierbare gaste soos julle is altyd en enige tyd welkom.
Liefde,
Katryn
Carina W - Jan 2020
Algehele gradering
Rustigheid vir jou siel!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Carina aangename en netjiese gaste soos julle, is enige tyd welkom.
Vriendelike groete,
Piet en Katryn
Mercia D - Jan 2020
Algehele gradering
Het gevoel soos 'n vakansie weg van die huis af.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Mercia aangename gaste soos julle is altyd welkom hoor. Vriendelike groete Piet en Katryn
Theodore O - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Theodore julle is sulke aangename gaste julle is altyd welkpm hoor.
Vriendelike groete,
Katryn
Welmarie V - Aug 2020
Algehele gradering
Was fantasties om binne Dinokeng te wees by 'n rustige plek soos De Kleine Serengeti Game Lodge.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Welmarie. Julle is aangename gaste! Bly veilig. Vriendelike groete. Katryn
Elzette L - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gerus by De Kleine Serengeti. Mooi natuurskoon en kon die kameelperde, blouwildebeeste en sebras sommer van die stoep af besigtig.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Elzette, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit is dierbaar van jou.
Elzette, dit is 'n groot 5 reservaat so gaste behoort mos te weet dat hulle nie buite die grensdrade kan loop nie, net soos by die Kruger wildtuin.
Ek is jammer oor die ketel. Ons het so gereeld gesels, hoekom het jy nie net vir ons gese nie, ons het nuwe ketels in voorraad.
Ek het gereeld vir julle gevra of julle lekker kuier.
Indien enige ander lodge nog gaste se kaartjies stempel breek hulle die Omgewingsbewaring se reels. Ons mag nie meer kaartjies stempel nie. Ek vertrou julle verstaan dit so.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete, Katryn.
Maryke D - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en baie lekker.
Lizel N - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en stil.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie Lizel, vir jou positiewe terugvoer. Julle is sulke aangename en rustige gaste..julle is enige tyd weer welkom Lizel.
Wees veilig.
Vriendelike groete.
Katryn
Reinhardt B - Sep 2020
Algehele gradering
Very enjoyable and great area to see animals.
Bernice D - Aug 2020
Algehele gradering
Absolute bliss!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you so much for your beautiful review Bernice..lovely guests like you guys are anytime and always welcome. Be safe. Warm regards Katryn
Eugene V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Baie om te sien.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dit waa n voorreg Eugene..julle is sulke aangename mense..bring die kinders en kom kuier weer. Wees veilig. Katryn
Angelique T - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek vir ‘n bos wegbreek
Trudie L - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, naby die teerpad en uitgangshek.
Thea C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Hi Thea baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die geld wat julle by die reservaat se hek betaal is nie 'n dag besoekers fooi nie Thea, dit is Omgewingsbewaring wat betaalbaar is as julle langer as een uur in die Reservaat spandeer. Daar is kennisgewingborde op by die hekke, julle het dit dalk net nie gesien nie. Baie dankie vir julle ondersteuning Thea. Wees veilig. Piet en Katryn.
Paula B - Sep 2020
Algehele gradering
Nicely appointed, well-situated for seeing game, attentive hosts.
Isabella B - Aug 2020
Algehele gradering
Die eenheid was gerieflik en baie netjies.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie, Isabellam julle is enige tyd weer welkom hoor. Wees veilig.
Vriendelike groete,
Katryn
Ilsa J - Okt 2020
Algehele gradering
Regte plaasatmosfeer.
Alta J - Feb 2020
Algehele gradering
Relax and unwind.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Thank you for your kind words Alta. Ja a pity about our dam. We order water and we are still waiting, its so frustrating. You are always welcome. Stay safe. Greetings. Piet and Katryn
Juan N - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, lekker tussen die diere by drinkplek.
Ilze D - Des 2020
Algehele gradering
Nie 'n lodge nie.
Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld, wanindruk geskep oor losstaande eenheid op webtuiste.
Lees meerJohan C - Des 2019
Algehele gradering
Van aankoms tot vertrek het ons tuis gevoel en die rustigheid van die natuur is onbeskryflik.
Herman H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en kan lekker daar net ontspan.
Almari P - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik baie geniet.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, Almari. Julle is eersteklas gaste wat enige tyd en altyd welkom sal wees.
Groete
Piet en Katryn
Konrad W - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspanning uit die boonste rakke.
Lees meerDe Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Konrad. Julle is sulke lieflike gaste. Kom kuier enige tyd weer. Vriendelike groete, Serengeti span.
Anitta V - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Anitta julle is sulke lieflike gaste, julle is altyd en enige tyd welkom hoor.
Vriendelike groete,
Piet en K atryn
Chris B - Sep 2019
Algehele gradering
Very clean and spacious with beautiful scenery.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Lovely guests like you and your beautiful family are always welcome. Chris, thank you very much!
Piet and Katryn
Hendrik B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, Hennie. Julle was lieflike en bedagsame gaste wat enige tyd welkom is.
Groete
Die Serengeti-span
Liza G - Aug 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Lees meerDe Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Lize-Marie,
Pragtige aangename gaste soos julle is ALTYD welkom hoor.
Vriendelike groete
Piet en Katryn
Alain J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Magda R - Apr 2019
Algehele gradering
Was ongelooflik, baie baie lekker.
Lizell J - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon plekkie en baie rustig.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Lizell,
Lieflike gaste soos julle is enige tyd welkom hoor.
Vriendelike groete
Serengeti Span
Johan S - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvrye en vriendelike mense, baie netjies, skoon en alles wat mense nodig het.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie Johan, Lekker gelag vir jou hoor, julle is sulke lieflike rustige gaste. Kom kuier asb. weer. Oom Piet en Tannie Katryn
Nedine G - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Onica T - Des 2019
Algehele gradering
The stay was great! Very clean and everyone was so friendly.
Theresa H - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige eenheid met 'n ongelooflike uitsig oor die veld.
Thys E - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende wegbreek!
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie ons waardeer.
Julle is uitstekende bedagsame gaste, altyd welkom hoor.
Vriendelike groete,
Piet en Katryn
Mariaan S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties vir 'n vinnig wegbreek in die bosveld.
Sanet L - Apr 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Rone L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goed ingerig, ons het als gehad wat ons nodig het.
Frik P - Jan 2019
Algehele gradering
Daar is 'n rustigheid wat oor jou daal.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Dankie Frikkie, lieflike gaste soos julle maak ons werk so maklik. Kom kuier gerus weer. Piet en Katryn
Kobus B - Des 2018
Algehele gradering
Tranquil.
Desiree L - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en baie diere gesien.
Sophia C - Nov 2018
Algehele gradering
Vrede en rustigheid gevind by 'n klein stukkie hemel.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dnk Sophia, sulke lieflike gaste soos julle is altyd weer welkom hoor.
Vriendelike groete.
Katryn
Monique V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Lezette S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig. Baie netjies.
Peet B - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie in rustige bosveld-omgewing met baie wild op jou voorstoep.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Peet, aangename gaste soos julle maak dit baie maklik vir ons in die gasvryheid bedryf.
Vriendelike groete,
Katryn
Gerrit V - Jun 2018
Algehele gradering
Sal definitief teruggaan.
Andre B - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf was kort, maar baie lekker.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Andre, julle was sulke aangename gaste julle is enige tyd weer welkom hoor. Vriendelike groete, Katryn.
Maritza V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon, goed ingerigte verblyf.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Maritza. Gaste soos jy maak die gasvryheidbedryf net n plesier. Altyd welkom hoor. Vriendelike groete Katryn
Callie F - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs en diens gehad.
Anton B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon verblyf met 'n baie mooi uitsig oor wild wat voor jou eenheid op die vlakte loop.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, Anton. Lieflike gaste soos julle is altyd weer welkom. Vriendrlike groete, Piet en Katryn.
Winston V - Aug 2018
Algehele gradering
Tranquil.
Theunis V - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike verskeidenheid diere van die stoep af.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou waardeerde kommentaar Theunis. Julle is sulke aangename en maklike gaste, kom kuier asseblief weer. Vriendelike groete, Katryn.
Doret B - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Bianca R - Jan 2018
Algehele gradering
Nestled in nature.
Lees meerWilna V - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed versorg.
Eva C - Sep 2018
Algehele gradering
Enjoyable.
Lees meerFrans V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lizette M - Feb 2018
Algehele gradering
Quiet stay in the bush.
Lees meerGerrit B - Okt 2017
Algehele gradering
Aangename 3 dae en nagte hier deurgebring.
Philip V - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Renier V - Jun 2017
Algehele gradering
Perfek, baie lekker plek goed ingerig.
Zaskia E - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Bennie S - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n pragtige kamer!
Bennie T - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek naby Pretoria.
Mariana S - Sep 2016
Algehele gradering
Van ons ingeboek het tot ons uitgeboek het was ons soos konings behandel.
De Kleine Serengeti Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Kassie, ons ontvang julle gelukwensing met groot waardering. Julle was van die beste gaste wat ons nog ontvang het, vriendelik, tevrede, onafhanklik en twee stunnig en aangename mense! Pas julleself mooi op tot ons weer ontmoet.
Serengeti groete,
Katryn
Endrieetta M - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Colleen R - Okt 2016
Algehele gradering
New estabishment.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang