De Lana Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Plaas Twee Rivier 129, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
De Lana Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Modderrivier. Hierdie knus kothuis bied 'n rustige wegbreek aan 'n gesin of vriende.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die pekanneutboord. Daar is ook stoele en braaigeriewe. Gaste kan die privaat tuin verken en daar is veilige parkeerplek vir voertuie en vir 'n karavaan.
Die verblyf is oorkant die Rietrivier en 3 km vanaf Magersfontein Golf Estate waar gaste kan gholf speel of by die restaurant eet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- N12, Plaas Twee Rivier 129, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Plaas Twee Rivier 129, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap