Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Mond

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 317, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R15 625 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

De Mond is 'n karaktervolle huis geleë in Voëlklip, Hermanus bied volledige gerief wat ideaal is vir beide ontspanne gesinslewe sowel as vermaak. Dit beslaan 'n groot seefront-erf met asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en die omliggende berge.

Dié eiendom kan altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit die hoofhuis met 3 en suite-slaapkamers asook 'n tuinkothuis met 2 slaapkamers wat elk en suite is. Op die boonste verdieping is die hoof- en die tweede slaapkamers elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die hoofsuite maak oop op 'n privaat balkon wat oor die strandmeer en Grotto-strand uitkyk. 'n Koningingrootte-bed is beskikbaar in die derde slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort.

Die eerste slaapkamer in die tuinkothuis het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Albei hierdie slaapkamers het 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofhuis beskik oor 'n plaasstyl-kombuis, -eetkamer, biblioteek en gesinskamer asook 'n ruim sitkamer wat uitloop op 'n wingerd-bedekte patio. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyttafel. 'n Wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vir gaste se gerief is daar 3 koffiemasjiene op verskillende plekke rondom die huis.

Die eetkamer het 'n lieflike kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, terwyl die knus sitkamer ook 'n kaggel het waar gaste ten volle met 'n leesboek kan ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuinkothuis beskik ook oor 'n dubbelmotorhuis en die eiendom het golwende parkagtige tuine wat onberispelik onderhou is en 'n aantal volwasse bome insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10de Straat 317, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R15 625
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R15 625
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 317, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA740e89206d1022b4c1277851735b92fef868f72e9c2114de8a9cd993cefe661b7e4f66497fd410897890d16d4fd24bafa248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 625 per nag (plek vir 10) 317 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4148096073 19.297648242104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang