Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebrood Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood kothuis bied slaapplek vir 'n paartjie en dit beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die leefarea langsaan het 'n rusbank om op te ontspan en 'n kaggel om die kothuis te verhit. Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, gesondheidsrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
De Oude Kasteel (Hoofhuis)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die leefarea het 'n dagbed vir 'n kind en daar is 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en drieplaatstoof toegerus. Die huis het 'n privaat plonspoel en braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXrGqi5pqup6fZCGfhlTpSYGh8c6fKVXFKn4ZwfyRwV3lpQV5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 23 Van Riebeek Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.38507 18.89956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang