Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages is in sentraal Riebeek-Kasteel geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby restaurante, winkels en geriewe in die middedorp.

Verblyf by De Oude Kasteel Gastehuis bestaan uit 1 hoofhuis en 2 aparte kothuise. Die kamers wat in die hoofhuis geleë is, beskik oor en suite-badkamers. Dié hoofhuis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n kaggel, en 'n klein plonspoelbraai en vermaakarea en tuin buite.

Die kothuise is in die tuine van die eiendom geleë en bied slaapplek aan 2 tot 6 persone. Hierdie eenhede bestaan uit óf 1 óf 3 en suite-slaapkamers. Elke kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis.

Klein troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.

Die huise is stapafstand vanaf die dorpie Riebeek Kasteel waar jy wynproe, bierproe, olyfproe, voetslaan, inkopies en soveel meer kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXrGqi5pqup6fZCGfhlTpSYGh8c6fKVXFKn4ZwfyRwV3lpQV5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Van Riebeek Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.38507 18.89956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang