Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stalle Self-catering Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Leonard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Uitsonderlik. Ontvangs was goed. Personeel vriendelik en bekwaam. Netjiese kamer met noodsaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa C
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en baie rustig. Net een probleem: Sondagoggend was daar geen warm water om te stort nie. Dit was teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dave R
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2023

Exactly where I wanted it to be for my job. Easy-going and let me get on. I felt very comfortable with the arrangements and staff. With loadshedding at stage 6 I did have a cool shower very early in the morning, but we were up before the birds, so I am sure it would have been all warm by 7-ish. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marzelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Skoon, maar mens soek meer as nethied. Die mense is baie vriendelik, maar die kamer was hopeloos te klein met die badkamertjie wat nie eens deure het nie. Die "Nescafe" potjie koffie was vol Riccoffie gegooi wat net helemal my brein gebreek het. Die mees aangenaamste was Ruby. Hy werk daar en maak almal tuis voel en gaan uit sy pad uit. Hy maak regtig seker die kamers is mooi skoon en so gemaklik soos hy dit kan kry. Persoonlik sal ek nie weer daar bly nie. Dit was nie die geld werd nie. En ek bly gereeld in gastehuise a.g.v. my werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantasties mooi en skoon. Baie goeie diens. Baie goed geleë. Maklik om te vind en fantastiese restaurant. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Very nice. Was very nice and clean, nice hot shower and towels. Will for sure stay there again if I am in that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Baie lekker, personeel baie vriendelik en behulpsaam in restaurant. Net jammer die kuiergaste in Nr 5 het al van voor 06:00 geraas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Sonder probleme. Ons was in no. 4. Die toilet/badkamer langs die kombuis is nie aangenaam nie. Die swaaideurtjies is niks werd nie en daar is geen privaatheid nie. Nie aangenaam om met kos te werk in die kombuis langsaan nie en geluide en reuke uit die badkamer te kry nie, veral as al 4 die beddens vol sal wees nie. Ek beveel regtig aan dat julle sal oorweeg om 'n skuifdeur in te sit. Dit behoort maklik te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3f2290e091cb4f97b33f283c0c9c7080277db5cb92fb48859856e3abcf287f98f8e7e74d67a93b1d13bd4aa5409f1caead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 69 Lang Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.154331522061 18.658701181412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang