Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stalle Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Stalle Self-catering Accommodation is in die dorpie Moorreesburg geleë. Besienswaardighede in die omliggende gebiede sluit Moorreesburg Gholflandgoed, Misverstanddam, Club Elani, wynlandgoedere en die Hopefield Privaat Natuurreservaat in.

Die verblyf beskik oor 8 slaapkamers. Die Deluxe-kamers beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, en 'n privaat area. Die Prestige-kamers beskik oor 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort.

Hierdie kamers is toegerus met 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en TV. Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek.

Moorreesburg is baie sentraal en ideaal vir 'n wegbreek. Hierdie dorp is die hart van die Swartland-streek. Die dorp het lekker restaurante, pragtige trou-venues, een van die grootste landbouskole, 'n koringmuseum, en vele meer. Koringberg is naby vir lekker gesinstaptogte.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 39 resensies vir De Stalle Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langstraat 69, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Stalle Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 69, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3f2290e091cb4f97b33f283c0c9c7080277db5cb92fb48859856e3abcf287f98f8e7e74d67a93b1d13bd4aa5409f1caead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 69 Lang Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.154331522061 18.658701181412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang