Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - De Valle 52

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasies. Baie netjiese plek, uiters professioneel, skoon en ontvangs en vertrek was so fantasties deur Leon gedoen. Die uitsig is so panoramies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Theresa, Baie dankie vir julle gawe resensie. Ek waardeer julle terugvoer opreg en is bly om te verneem van julle aangename verblyf ervaring. Kom kuier gerus gou weer. Groete uit Diaz Strand, Leon

Gerrit D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gemaklik, rustig, geseend om 'n sonsopkoms te kan aanskou en die see te kan hoor. Rustige verblyf met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Gerrit en familie, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is bly om te verneem dat julle 'n wonderlike wegbreek gehad het. Kom kuier gerus gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Olivia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Brilliantly. Excellent. Will go there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Olivia en gesin, Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Ek waardeer jul terugvoer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Teboho Daniel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Excellent. Very good all-round except for the cooking utensils that were not cleaned, but we spoke to the property manager and he assured that he'll have a word with the cleaning staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Thank you Teboho, We appreciate your feedback. We have addressed the issue with our cleaners and have promptly resolved the problem. Apologies for this. Kind Regards, Leon

Leazel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Excellent. Great stay with a nice view and close to the fun stuff with a nice holiday vibe. Pity the lift at the building is out of order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Leazel, Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Dit word opreg waardeer. Die hysbak word eersdaags vervang - Vreeslik jammer hieroor. Ons deel in die frustrasie. Kom kuier gou weer Groete uit Diaz Strand, Leon

Lucinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld. Jy kan dit jou tuiste noem. Perfekte ligging, netjies. Alles was lekker in pkek. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Lucinda en familie, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit is sowaar lekker om te weet dat julle 'n wonderlike tyd gehad het. Hopelik sien ons julle binnekort weer! Mooi loop & Diaz Groete, Leon

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very nice. Very nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Pieter en Familie, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is beslis lekker om te weet julle het 'n wonderlike tyd gehad. Kom kuier gou weer! Groete uit Diaz Strand, Leon

Alice K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Die gasheer is betroubaar, vriendelik, hy het ons dadelik laat welkom voel. Woonstel is uit die boonste rakke, smaakvol en ten volle toegerus, WiFi en 'n ekstra bonus is die gratis toegang tot waterpark wat die gasheer vir gaste bied. Pragtige see-uitsig, naby strand. Ons sal definitief weer hier besoek. Dit was soos 'n huis weg van die huis. Breekskadedeposito is onmiddelik terug betaal na ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - De Valle 52
Beste Alice, So baie dankie vir hierdie wonderlike resensie en gawe woorde. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer! Vreindelike Groete uit Diaz Strand, Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, De Valle 52, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9a27fe0cd7bf7d5bc74a02eb6fc7ab98b170cb21c18236696f69ab290e17781226d79d5387d4417daa57d65637bef1d8ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Beach Boulevard West De Valle 52 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159900978554 22.108588253442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang