Coastal Hospitality - De Valle 52
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Theresa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Theresa,
Baie dankie vir julle gawe resensie. Ek waardeer julle terugvoer opreg en is bly om te verneem van julle aangename verblyf ervaring. Kom kuier gerus gou weer.
Groete uit Diaz Strand,
Leon
Gerrit D - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, geseend om 'n sonsopkoms te kan aanskou en die see te kan hoor.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Gerrit en familie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is bly om te verneem dat julle 'n wonderlike wegbreek gehad het. Kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Olivia J - Feb 2024
Algehele gradering
Brilliantly.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Olivia en gesin,
Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie. Ek waardeer jul terugvoer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Teboho Daniel M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Thank you Teboho,
We appreciate your feedback. We have addressed the issue with our cleaners and have promptly resolved the problem. Apologies for this.
Kind Regards,
Leon
Leazel N - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Leazel,
Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Dit word opreg waardeer.
Die hysbak word eersdaags vervang - Vreeslik jammer hieroor. Ons deel in die frustrasie.
Kom kuier gou weer
Groete uit Diaz Strand,
Leon
Lucinda B - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Jy kan dit jou tuiste noem.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Lucinda en familie,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit is sowaar lekker om te weet dat julle 'n wonderlike tyd gehad het. Hopelik sien ons julle binnekort weer!
Mooi loop & Diaz Groete,
Leon
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Pieter en Familie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is beslis lekker om te weet julle het 'n wonderlike tyd gehad. Kom kuier gou weer!
Groete uit Diaz Strand,
Leon
Alice K - Mrt 2023
Algehele gradering
Die gasheer is betroubaar, vriendelik, hy het ons dadelik laat welkom voel.
Coastal Hospitality - De Valle 52 se terugvoer
Beste Alice,
So baie dankie vir hierdie wonderlike resensie en gawe woorde. Ek waardeer dit opreg.
Kom kuier gou weer!
Vreindelike Groete uit Diaz Strand,
Leon
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes, De Valle 52, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang