Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Witte Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Yolande C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon, vriendelik, gesellig, gasvry. Wat meer kan mens vra? Heerlike rus vir 'n moë reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome. Friendly and accommodating hosts. Everything clean and working!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Alles wat ons nodig gehad het teen billike prys. Baie dankie, alles is in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir geld -. Ek/ons maak by herhaling gebruik van De Witte Gastehuis - telkens met groot tevredenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Besondere waarde vir geld - goeie atmosfeer. Uitstekende waarde vir geld. Ruim en luukse fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lekker geslaap. Alles baie goed en funksioneel. Gasheer en gasvrou was beskikbaar en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ruim kamer en mooi tuin. Ons het in die kamer Amber gebly en dit was heerlik. Groot, ruim kamer en met 'n bad en 'n stort. Mooi tuin en die huis is sentraal geleë. Het reeds weer bespreek vir Desember vir die afreis Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadene D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Het heerlik gebly. Het heerlik gebly en die gasheer was baie verwelkomend. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Heerlike, groot kamer in 'n groot pragtige tuin. Omgewing ook aan te beveel. Ontbyt was heerlik, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Duncan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

We enjoyed our stay. Loved our breakfast overlooking the beautiful garden. Fine for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersley-straat 22, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd681e48f3828d92acae589525f23718bdaa8d3adc8924d66b958e7d37669d2c7d093dccd898ab689e239a49115fb2c20b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 22 Dersley Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081972719651 26.232729703188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang