Dee's BnB
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nadena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Richard W - Jun 2024
Algehele gradering
Clean, safe and good service.
Dee's BnB se terugvoer
Hi Richard, thanks so much for taking the time to write a review. We look forward to hosting you again
Alta V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gasvy en ligging is perfek met al die sentrums wat naby is.
Annalien M - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en gemaklik.
Hannes K - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en gesellig
Jo-anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Plekkie was netjies en skoon. Goeie ligging. Veilig.
Frederik B - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus en netjiese plek.
Lientjie B - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Hiadee V - Nov 2022
Algehele gradering
Close to Tuks Medical Residences. Friendly welcome. Everything you NEED, but no extras.
Dee's BnB se terugvoer
hi Haidee, thanx for taking the time to write a review. I do have Wi-Fi - not sure why you were under the impression I don't? When guests request it, I Whatsapp them the connection details. Thanx for the water and soap suggestions - will get those back in again. We do accommodate trailers, should guests request space - we simply move ours to the back. Hope to see you again in the future.....
Nicolien V - Nov 2022
Algehele gradering
Voldoende vir 'n een aand vinnige oornag.
Dee's BnB se terugvoer
Dankie Nicolien vir jou terugvoer. Jammer oor die parkeerplek 1 van die ander huurders het sonder toesteming, of om eers te vra, sommer iemand daar laat stop. Ek het hom aangespreek daaroor. Maar julle het gelukking binne kon parkeer. Hoop ons sien julle weer.
Judy V - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, ruim.
Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, warm en veilig geslaap en baie gasvry ontvang.
Dee's BnB se terugvoer
Baie dankie Susan, ek is bly dit was vir julle 'n goeie ondervinding. Julle is altyd weer welkom.
Karen V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was puik!
Dee's BnB se terugvoer
Hi Karen, baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te laat. Ek is bly jul was gelukking. Hoop om jul weer te sien.
Judy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Maak net seker hulle verstaan jou bespreking.
Dee's BnB se terugvoer
I am so sorry for the error, I did explain and apologise to Judy, who was most gracious.
I hope the 2 nights' refund for her son's accommodation was somewhat helpful.
Michael M - Apr 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Chris O - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë as jy kinders by Universiteit wil besoek.
Benny M - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable and delicious meals indeed.
Desiree M - Aug 2021
Algehele gradering
Meer as voldoende vir ’n oorslaap in Pretoria
Dee's BnB se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer.
Anton C - Feb 2020
Algehele gradering
Felt very welcome there.
Dee's BnB se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review Anton, happy you enjoyed your stay.
Natashia M - Jan 2019
Algehele gradering
Great stay.
Nyiko B - Apr 2018
Algehele gradering
The rooms are great and accommodating is awesome.
Marlynn M - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon verblyf.
Grethe D - Aug 2017
Algehele gradering
What a charming place and wonderful host!
Karin B - Mei 2017
Algehele gradering
Salig, net wat ons nodig gehad het.
Leshana H - Feb 2017
Algehele gradering
Aangename outydse plekkie.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang