Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Gesinskamer
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbedkamer
- Slegs verblyf
- Koninginkamer
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
Wasgoeddiens beskikbaar - doen navraag oor tariewe.
Die kamers is nie vir selfsorg toegerus nie, maar beskik wel oor 'n yskassie en mikrogolf sodat ligte etes voorberei kan word.
Rook is verbode in die kamers en word slegs in die tuin toegelaat.
'n Klein kontinentale ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Ekstra gas kan in die Gesinskamer geakkommodeer word teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Well Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang