Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dee's BnB

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R650 R585 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dee's BnB is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit 1902 dateer en onlangs opgeknap is. Dee's BnB is in 'n stil straat in Riviera in die Moot, naby al die vernaamste spesialis-hospitale en verskeie winkelsentrums en restaurante in Pretoria.

Elke ruim dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n kombuisie, TV en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus om ligte etes voor te berei en het 'n mikrogolf en yskassie.

Dee's BnB het 'n heerlike tuin met bome waar gaste na 'n besige dag kan agteroorsit. Die huis word beveilig met diefwering en veilige parkeerplek is agter elektroniese hekke beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Richard W
Gesin met tieners
5.0
Clean, safe and good service. Everything was just perfect. We all felt comfortable and most importantly safe. The owners are the best h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Alta V
5.0
Vriendelik en gasvy en ligging is perfek met al die sentrums wat naby is. Ons het heerlik gebly by Dee's. Hulle het ons baie vriendelik ontvang. Die i...
Sien meer
Aug 2023
Annalien M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was skoon, netjies en gemaklik. Ons het na 'n nabye resturant gegaan en die gastehuis was loopafstand so ons kon die aand geniet het en veilig oor...
Sien meer
Jan 2023
Hannes K
4.8
Netjies en gesellig Die plek was baie netjies en lekker, baie vriendelike diens.
Jun 2023
Jo-anne V
Saam met vriende
4.6
Plekkie was netjies en skoon. Goeie ligging. Veilig. Lekker gebly! Kamers is ruim.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Dee's BnB het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Well-straat 29, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASkjvUatsLehA4Uyuuyo7BtexmaTNbXoe2yB4k9bwqtklBNbBKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 29 Well Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.735342 28.212568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang