Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja' Blu Bed and Breakfast

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 16 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deja' Blu is in 'n tropiese tuin in Blue Bend, Oos-Londen net 400 m vanaf Nahoon Beach geleë en bied lieflike kamers aan beide sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n plafonwaaier, gratis, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix, 'n lessenaar en 'n haardroër. Die kombuisie in elke kamer is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel agter 'n veilige hek.

Deja' Blu is binne stapafstand na die strand en die naaste restaurant en skemerkelkie-kroeg. Dit is ook net 3 km vanaf verskeie restaurante, winkelsentrums en aktiwiteite soos Gravity Indoor Trampoline Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juanita O
Besigheidsreis
5.0
Deja' Blu Bed and Breakfast is sentraal vir my sakebesoeke in die omgewing. Die verblyf was gerieflik en baie netjies. Ek het beslis lekker gebly.
Feb 2025
Rae-kelly P
Besigheidsreis
5.0
Stress free, exactly what I needed. The host was exceptionally friendly and accommodating. I had only got to the premises around 2 am a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Michelle A
5.0
Lovely. Hospitality was great! Felt right at home and well taken care of. Very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Chantel K
Besigheidsreis
4.0
Pleasant. Room was comfortable and well-stocked for a self-catering unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ayabulela H
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed my stay. My stay was absolutely delightful, from the warm and attentive staff to the impeccable amenities, creating a memorable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deja' Blu Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canna-singel 8, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bdda228008783cece2586fa2601af8c756f1d67c772915e4dcfa486159e9174dff1a3b7f6649e7f297ee672bc6593dbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 8 Canna Crescent Blue Bend 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.98061 27.95024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang