Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deja Blue 4 Two

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Deja Blue 4 Two is 'n lieflike, semi-losstaande woonstel wat in Struisbaai, naby Kaap Agulhas Natuurreservaat, geleë is. Dit is 'n uitstekende opsie vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n stil wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Let wel die tweede slaapkamer is direk onder die hoofslaapkamer gelee en daar is 'n aparte ingang wat dit lekker privaat maak.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n omheinde stoep met 'n gasbraai en buitesitplek met 'n uitsig oor die reservaat. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Moirastraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deja Blue 4 Two het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00d50b57367da6935a3b984e78341c4ed77c301801a7bfd2c3ec3fe2a08c414bd9c01e805b6bf22fed179164428031fba409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 29 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810964698946 20.027924293959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang