Dejablue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Tweeslaapkamerwoonstel
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
- Eenslaapkamerwoonstel
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Let asb. dat daar baie trappe op die perseel is en die verblyf dus nie geskik mag wees vir bejaardes of rolstoelgebruikers nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap