Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dejablue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dejablue is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis wat akkommodasie bied wat perfek is vir 'n gesin of groep vriende in Stilbaai-Wes.

Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede elk met hul eie privaat ingange. Die boonste eenheid het slaapplek vir 4 gaste en die onderste eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede is individueel gemeubileer en deel die ingang van die voordeur, maar is heeltemal privaat. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuisies toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het TV's met toegang tot Netflix en gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Dejablue
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dejablue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51ad4c8aef942d4840ba7274ad70fbeec7578677d8481e5bdd7e4937529bcd1863ef475af94afb87edefefe5b5b85043a11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Versfeld Street Stilbay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367592661088 21.413211569975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang