Dejablue
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dejablue is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is in Stilbaai-Wes.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede, elk met 'n privaat ingang. Die boonste eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en die onderste eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede is uniek en deel die voordeuringang, maar is tog heeltemal privaat. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het elkeen ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het ook TVs met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Dejablue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versfeldstraat 17, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap