Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Delmarei Privaat Boskamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Demetria V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

What a lovely host & location! It was such a lovely weekend getaway. The destination felt like such a short drive from home, but once we entered the bushveld, it was absolute peace and quiet. Would definitely visit again and a big thank you to the host for being so accommodating during the hot weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekke! Beslis. Was baie vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die rustigheid vanself. 'n Waterbok het vroeg middag naby die watergat gewees. Gaan definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie rustig, en gasvry en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilson B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Delmarei is vir seker 'n moet! Van ons daar gekom het tot ons gery het, was 'n fees! Dit was so 'n plesier gewees! Ons het so lekker die stilte en rus geniet! Glad nie ver van Pretoria af maak dit die perfekte naweek of week weg! 10/10 sal ons weer kom besoek baie gou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker naweek en pragtige plek. Baie lekker en dit is 'n pragtige plek. Al probleem was die krag. Hulle werk net met solar, maar die sisteem is net te klein, voel ons, vir die huishouding. Ons het elke aand sonder krag gesit en ons het sover as moontlik alles probeer afhou deur die dag, maar die krag het steeds afgegaan. Dit is al wat ons net afgesit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige boshuisie, absoluut 'n moet vir 'n heerlike wegbreek! Baie dankie vir 'n heerlike naweek soos gasvryheid! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing place and will be back. If you need a break from chaos, this is the place to go. Melanie has been absolutely amazing with her communication and the place has everything you need. What an amazing experience from beginning to end. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jené N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Skoon, rustig en vriendelik, lekker ontspan. Ons is deur Melanie, 'n fantastiese, vriendelike gasvrou ontvang wat mens dadelik welkom laat voel. Die verblyf was pragtig, netjies, heerlik stil en rustig, veilig. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is, goeie kwaliteit bed en linne. Goed instandgehou buite en binne. Dit is die regte plek om te gaan rus, weg van die stadsgeraas. Geniet 'n wandeling in die bos, voël- en wildlewe. Saans word dit stil by die vuurtjie, kyk na die sterre en luister na die simfonie van die nag: voëls, krieke, jakkalse, heinäas en leeus. Kan 'n besoek hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The perfect place for a getaway! Would I recommend this place? 100%! I already have to quite a few friends just days after my stay. This place is absolutely amazing, the location is just perfect, so close to one of the gates to Dinokeng which made it so easy for us to go to and from without having to stay in the actual reserve. The farm has great paths that we used daily for walks just to get out into nature. The room was clean, stunning and everything we needed for our weekend getaway. Thank you for the amazing stay! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71eafcab5c66ce9cb598cf10c4de473a31f64c14f6d76f1a47abef66ccbc0aec17b4e190ed66f215ec7339b5c4342f09792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R500 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789